Page 1 of 2

Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Tue Oct 16, 2012 9:14 pm
by grumpy
Ek het die Lee Aniversary kit gekoop so:

Lee press, Lee powder dispenser, Lyman balkie skaal, RCBS dies, Lee neck sizer die, vernier, Lyman powder trickler, RCBS neck case trimmer, Manual priming tool, deburring tool(hand), go no-go gadget vir dop lengte en my tafel.

Dis al die basiese goed wat ek het en glo nie ek het sommer nog iets nodig nie.

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Tue Oct 16, 2012 9:29 pm
by bex
Ek het baie lank ook met so Lee stel herlaai , sit en oorweeg nou of ek dalk moet begin dink aan opgradeer. Het nog altyd baie goeie resultate gekry , maar die stel begin wys nou die myle.

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Tue Oct 16, 2012 9:32 pm
by tripodmvr
Lee matryse (nek en vollengte), RCBS Rock Chucker en twee Lee perse, Lyman DPS 1200 dryfmiddel werper, Lee Auto Prime vir slagdoppies , Lee doplengte snyer en  Lyman doppie skoonmaker. Amper alles in Afferkaans reggekry.

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Tue Oct 16, 2012 10:20 pm
by Johan Reyneke
Watter vervaardiger se neck size die sal jy gebruik as jy moet kies tussen Lee en Lyman

Hou ook dop vir aanbeveling

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Tue Oct 16, 2012 10:39 pm
by grumpy
Johan,

Ek wil nie vergelykings maak nie. Ek wil sien wat die manne gebruik dan sal jy sien wat is die algemeenste produkte wat hulle gebruik dan kan jy vergelyk soos wat jy vra.

Sit op wat jy het dat ons kan vergelyk. ;D

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Tue Oct 16, 2012 10:40 pm
by Kalahari
Redding Big BossII pers, RCBS en Redding dies(nek en vollengte) + body die, Lyman DPSIII kruitwerper + Lyman500 balkie skaal RCBS handprime, Lyman nr 55 Powder measure, smartreloader trickler, RCBS Rangemaster 750 elektroniese skaal, lee doplengte snyer en dan al die klein tooltjies, borseltjies en meetinstrumente ens. Bek- en bankvol goed :P 

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Tue Oct 16, 2012 10:51 pm
by Marc
RCBS - Rock Chucker pers,Matryse Vol lengte, colet koe?l trekker, dop houers en kassies
Lee - Matryse vol lengte en nek, dop lengte snyers, Hand "Auto primer", dop houers, doppie skoonmaker
Lyman - 1500 Elektroniese skaal met drupper, Tumelaar 1200, dop smeer kussing{Pad}, doppie skoon maker
Redding - Voledige Presisie Matrys stel en Busse
Crony - Chrony Master, Beta

Vlam werper soos vir lodgieters, boormasjien, vernier, ens.

Op die lysie om my eie te kry:
Buite Nek snyer
Dop sny stasie
Wilson goedtjies op Ludwig se aanbeveling  ;D ;D ;D
Balkie skaal
Rotasie pers vir hanwapen laai
Dryfmiddel werper

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Wed Oct 17, 2012 5:34 am
by Geno
Lyman Press
Rcbs en Lee shellholders
Rcbs, Redding en Hornady dies
Lee autoprime XR
Lyman case prep kit
Hornady autocharge kruitgooier
Rcbs collet puller
Lyman kinetiese hammer
Elektroniese vernier
"Vlakvark import" sonic cleaner
Chrony F1 Master.

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Wed Oct 17, 2012 6:31 am
by KC
RCBS Rockchucker press
RCBS balkie skaal
RCBS Uniflow measure vir my handgun ladings. Spot on met S265 en MP200
RCBS powder trickler
Redding universal tregter om kruit in doppies te kry
RCBS dies vir my hand wapens
Ook Hornady dies vir sommige kalibers soos 7mm BR (Baie goeie dies)
oorgeslaan na Redding Competition bushing neck sizing set vir my 30-06 (Wat my betref beter as bg twee)
Hornady Case cutter (daai een wat soos n mini draaibankie lyk)
Hornady primer tool. Jy skroef hom bo op jou press vas. Weet nie meer sy naam.
Dan sommer n klein flat skroewedraaier om die primer pockets mee skoon te maak.
Natuurlik ook n Lee deburring tool vir nadat jy die doppe gesny het op lengte
en dan n meet instrument om die lengtes te meet van die doppe en patrone
Lee se case lubricant

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Wed Oct 17, 2012 6:49 am
by Born2Late
Goeie more.
Op die stadium is alles Lee behalwe die elektroniese skaal wat n RCBS is.
Groete.

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Wed Oct 17, 2012 7:09 am
by lapman
Dagse.

Lyman crusher II press.
RCBS en Hornady dies
Lee case length gauge
Lyman hand primer
Lyman DPS III skaal
Hornady straight AOL gauge
Lyman qiuckspray case lube
Lyman turbo twin tumbler.

Al die ander goetertjies om doppe mee voor te berei.

Groete

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Wed Oct 17, 2012 8:22 am
by Eugene
Ek het ook die Lee Aniversary kit gekoop.

Lee press, Lee powder dispenser, Lee balkie skaal, Lyman en Lee dies, Lee neck sizer die, vernier, Lyman powder trickler,  Manual priming tool, deburring tool(hand), go no-go gadget vir dop lengte.

Groete

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Wed Oct 17, 2012 8:54 am
by James Wilson
grumpy wrote: Ek het die Lee Aniversary kit gekoop so:

Lee press, Lee powder dispenser, Lyman balkie skaal, RCBS dies, Lee neck sizer die, vernier, Lyman powder trickler, RCBS neck case trimmer, Manual priming tool, deburring tool(hand), go no-go gadget vir dop lengte en my tafel.

Dis al die basiese goed wat ek het en glo nie ek het sommer nog iets nodig nie.
Gromps, jy gaan kruit punte en primers ook op n staduim nodig he ;D.

al wat ek nog kan byvoeg is n comparator, dit het my n groot sprong in konstantheid gegee

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Wed Oct 17, 2012 9:13 am
by Dawie Malan
RCBS Press
RCBS, Redding en Foster Dies
RCBS Hand Primer
RCBS Chargemaster
RCBS 505 Scale
RCBS POwder Measure en Tricler
Lyman Case Cutter
Foster en Lyman Reamer
Hornady AOL Gauge
RCBS en Foster Neck Turner
Electronic Vernier
Foster Concentricity Gauge
Redding Neck Gauge
Lyman Micrometer
Lyman Tumbler
Crony F1
En klomp klein tooltjies

Dawie

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Wed Oct 17, 2012 11:04 am
by Johan Reyneke
RCBS Rock Chucker press
Lee Turret press
Lyman Tumbler
Lyman Case Prep Centre
Lyman DPS1200 III
Lyman Accu trimmer
Lee Case Trimmers
RCBS hand case neck turner
Hornady lock-n-load concentricity tool
Lee hand primer
Lee Die sets ? Pacesetter(223) en Collet(243,30-06, 308)(Met Factory Crimp Die)
RCBS collet bullet puller
Elektroniese Vinieer
Lyman Neck Sizing die (.243)
Lee Neck Sizing (.30)
Lyman Universal Decapper die
RCBS Deburring tool
Chrony F1
Hornady Unique Case lube
Lyman Flashhole uniforming tool
Quick Load Sagteware
Dan ook Doppe, Slagdoppies, Koeels en kruit natuurlik

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Wed Oct 17, 2012 11:17 am
by Martin Marais
Lyman Crusher 2 Press
RCBS 5-0-5 balkie skaal
RCBS dies
RCBS powder trickler
Lee auto prime
RCBS uniflow powder measure
Lyman acculine case trimmer
RCBS loading block
RCBS lube pad
Lee load all (haelgeweer)
RCBS collet bullet puller

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Wed Oct 17, 2012 3:06 pm
by wlm
RCBS pers
Lee nek-matryse, RCBS vollengte matryse, RCBS karbiedmatryse vir handwapens
Lyman balkskaal, Lyman se handgereedskap:Primerpocket-uniformer,flashhole-uniformer, deburring tool
Lyman trickler,
Lyman lube pad en case lube
Lee handpriming tool
Wilson case-cutter (nuut) :)
Lyman tumbler
Vernier
Benodig nog: Pers wat handwapen-kalibers outo. laai., Iets om my dop-nekke mee te "uniform", "annealling"-tool.

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Wed Oct 17, 2012 3:16 pm
by wlm
Vergeet om kronograaf op die Wenslysie te sit.
Somchem se herlaaitabelle is seker ook op ons almal se herlaaibank.

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Wed Oct 17, 2012 5:26 pm
by grumpy
James Wilson,

Ek het punte, dryfmiddel, primers en doppe!! ;D

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Wed Oct 17, 2012 5:42 pm
by tripodmvr
As ek so kyk is dit "liquorice all sorts" in die meeste gevalle. Dit wat die mees funksioneel is word gebruik.

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Thu Oct 18, 2012 10:13 am
by THOMAST
Foster co-axial pers
Redding Ultramag vir die magnums
Lee Loadmaster vir handwapens
Lee hand pers vir op die baan TPL verstellings
Redding kompetisie dophouers(shell holders)
RCBS 10-10 skaal
Lyman DPSII (ou ene)
Harrel poeier gooier
RCBS poeier gooier (ou ene)
Drop tubes
Redding kompetisie matryse met mikrometer stellings op seating die
RCBS kompetisie matryse (ditto)
Foster matryse
Lee collet matryse
Wilson case trimmer
C&C case neck trimmer
Sinclair expander mandrells
K&M priming tool
Hornady hand primer
Lee hand primer (oue en ergo)
COL gauges (Hornady en beter handgemaakte een)
Case comparators (handgemaak)
digitale verniers
digitale en analoog buis mikrometer
analoog mikrometer
Sinclair case concentriciy tool (runout gauge)
Flash hole deburrer (RCBS)
primer pocker unformer (Lyman)
CED millenium kronograaf (ou ene nog met serial ports)
QPS annealing kit
Labotek ultrasoniese skoonmaker
Lyman turbo vibratory case cleaner
Sinclair tooltjie om slagpen en veer te verwyder uit slot.

Darem nie alles op een slag gekoop nie!

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Thu Oct 18, 2012 12:17 pm
by Jacko
Thomast, is jy seker jy't nie iets uitgelos nie?  ;D

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Thu Oct 18, 2012 12:59 pm
by THOMAST
Dinkie so nie    ;D ;D ;D

Van die goed is gekoop toe die dooie see nog siek was.

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Thu Oct 18, 2012 9:44 pm
by grumpy
Dankie manne. Dit gee daren n idee van wat die meeste gebruik word deur ons almal. Vir ons biltong jagters is dit nie te noodsaaklik vir die beste en duurste toerusting soos die benchrest manne nie, daai is nou serious en ernstige dinge want hulle wil n 10c vat en 10 punte daardeur druk!! ;D ;D

Thomas skryf n hele boek van goed!!! ;D Dankie Thomas maar jy koop die winkels leeg voor ons daar kan kom!!

Ons noem net n paar goodies!!! ;D ;D ;D

>:(

Re: Wat gebruik jy vir herlaai?

Posted: Fri Oct 19, 2012 8:46 am
by obasch
Die belangrikste van alles het almal vergeet : Common sence