Page 1 of 1

Moontlike Goedkoop Knaldemper

Posted: Mon Oct 15, 2012 5:42 pm
by BLOK
Weet nie seker nie so prakties nie maar noggal baie interresant gaan kyk maar.

http://www.youtube.com/watch?v=haiqFcIX ... ure=fvwrel

Re: Moontlike Goedkoop Knaldemper

Posted: Mon Oct 15, 2012 8:04 pm
by Silent Hunting
Sjoe, amper bekomerd geraak vir kompetisie.

Hoor daar is manne in Kuruman wat skokbrekers gebruik vir kds.

Henk