watse Koeels?

Post Reply
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

watse Koeels?

Post by Francois Briedenhann »

Naand almal.
Ek skiet nou al baie lank VMAX en Nosler BT....Ek wil nou biekie kyk na iets anders om te laai ek skiet .243 watse punte sal julle manne voorstel? Ek wil nie te duur gaan nie want ek mors maar meeste van die tyd en skiet net oor skiet skiet is en dis mos lekker! Ek Jag gereeld Jakkals so die punte moet lekker kan mors ook en ek skiet well iets vir die pot ook en dan skiet ek maar baie teiken ens so wat se die groot manne?

Dankie
Groete FB
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: watse Koeels?

Post by Francois Briedenhann »

oja sorry mmm ek skiet tot met 400m
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: watse Koeels?

Post by tripodmvr »

Jy skiet die twee fabrikate wat die beskikbaarste en bekostigbaarste is. Sierra het 'n groot verskeidenheid en ek het met Speer, Sako en PMP gespeel en goeie resultate gekry. Die 80gr PMP's loop lekker in my Musgrave.

Vir jag gebruik ek Barnes, Spartan en nog van die ou Goodnels. Sal nog van die ander soos GS ook mee eksperimenteer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply