Het skielik begin probleme kry met 'n Model 70 dat as jy die slot oopmaak dan gaan die slagpen voerentoe met 'n "soft strike" op die slagdoppie, en toe begin die 'n verdere moeilikheid dat die sneller party keer nie die slagpen en huls gespan hou nie.
na halwe nag se gesukkel besluit om ernstig te soek vir Timney of Jewell vervangings sneller.
Goeie raad is om eerder die vyl te b?re want dit skep net verdere probleme.
Weet iemand asseblief van 'n geweer winkel of iemand wat dalk so 'n sneller het?
baie dankie
Frik
"drop in" vervangings sneller vir Pre 64 Winchester Model 70
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
"drop in" vervangings sneller vir Pre 64 Winchester Model 70
Karasberge Namibi
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: "drop in" vervangings sneller vir Pre 64 Winchester Model 70
Frikkie,
Wat soek jy want my geweer is ook nou in vir n trigger job om hom fyner te stel. Kan met die man praat as ek myne gaan haal as dit reg is. Die dag wat ek daar was toe hoor ek hy praat met iemand van n jewel triggel vir R1200-00. Weet nie wat hulle bespreek het nie maar net gehoor en n prys.

Wat soek jy want my geweer is ook nou in vir n trigger job om hom fyner te stel. Kan met die man praat as ek myne gaan haal as dit reg is. Die dag wat ek daar was toe hoor ek hy praat met iemand van n jewel triggel vir R1200-00. Weet nie wat hulle bespreek het nie maar net gehoor en n prys.
-
Frikjordaan
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Wed May 11, 2011 9:35 pm
Re: "drop in" vervangings sneller vir Pre 64 Winchester Model 70
Grumpy.
Sal baie bly wees as jy kan uitvind, Is erg in die nood want die geweer word basies elke dag gebruik.
baie dankie
Mooi loop
Frik
Sal baie bly wees as jy kan uitvind, Is erg in die nood want die geweer word basies elke dag gebruik.
baie dankie
Mooi loop
Frik
Karasberge Namibi