Antieke Herlaai Toerusting
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Antieke Herlaai Toerusting
Wie kan help? Hierdie stuk gereedskap het Prof, Becker saam met n klomp antieke herlaai gereedskap gekry vir sy museum, maar ons weet nie wat dit is nie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Antieke Herlaai Toerusting
Weet nie ek is glad nie kenner van swartkruit skiet nie maar die stukkie gereedskap lyk amper soos iets wat n saamgeperste lading kon maak, amper soos in die aangehegde foto. Dit is baie moeilik om mooi te sien hoe groot die stuk gereedskap is en ook of hy oop kan maak moontlik aan die onderkant.
Wag maar miskien kom antwoord iemand wat weet.
[img width=560 height=408]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... d46480.jpg[/img]
Wag maar miskien kom antwoord iemand wat weet.
[img width=560 height=408]http://i929.photobucket.com/albums/ad13 ... d46480.jpg[/img]
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: Antieke Herlaai Toerusting
Fanie
Dit is inderdaad "n " decap en re-cap tool" vir 'n 12 br haelgeweer, omdat daar nie 'n naam op is nie is dit moeilik om die maker te id, G&J Hawksley sn was 1889, maar duidelik gemerk - Thomas Bland & sons sn was 'n 1911 en ek dink die een is een van hulle sn.
Midland het ook een gemaak - hulle lyk almal identies net elke maker se naam was op behalwe Thomas Bland lyk vir my het net die kaliber no opgehad.
Groete
Johan

Last edited by afriventure on Fri Oct 12, 2012 5:03 pm, edited 1 time in total.
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Antieke Herlaai Toerusting
Soos ek kan aflei het die aparaat twee stages en hoort dit soos volg te werk. Het die handvatsel oop plaas jy die haelgeweer doppie ondestebo oor die eerste pillaar met die skerp pin . Druk dan die handvatsel af en die pennetjie druk die slagdkp deur die primer gaatjie uit. Maak die handvatsel oop en skuif dan die doppie oor na die volgende pillaar. Plaas 'n nuwe primer in die doppie en druk dit dan en plek deur die handvatsel weer af te druk.
Onthou dat die oorspronklike haelgeweer doppies heel brass was en dus nie so lank oopvou soos moderne plastiek doppis nie. Dalk kan julle die idee toets met 'n ou dooie doppie wat op lengte getrim is. Kyk of dit pas oor die pillare.
Dis nogal 'n interessante topic.

Last edited by JTM on Fri Oct 12, 2012 5:57 pm, edited 1 time in total.
Jannie Welman