Page 1 of 1
laat voorstelling
Posted: Thu Oct 11, 2012 10:01 pm
by Andrev
Eks n bietjie stadig met die sosiale media, maar hiers dit,
My naam is Andre Volschenk. Ek woon in die Paarl en spesialiseer in hidroliese beheerkleppe wat in besproeiing en waterwerke gebruik word. My passie is jaggeweerskiet en ek istrots om deel te wees van die Protea span. Ek skiet met n 6 mm XC gebou op n RSA Enkelskoot aksie met n Bartlein loop.
Groete
Re: laat voorstelling
Posted: Thu Oct 11, 2012 10:31 pm
by Sako75
Welkom Andre.
Lekker om jou hier te he.
Re: laat voorstelling
Posted: Fri Oct 12, 2012 5:42 am
by Reggie Gerber
Welkom Andre
Sien ons jou in Ladysmith
KZN Ope
Reggie
Re: laat voorstelling
Posted: Fri Oct 12, 2012 6:47 am
by Pitbull
Welkom Andrev
Geniet die Forum,
Groete
Henno
Re: laat voorstelling
Posted: Fri Oct 12, 2012 7:37 am
by Marius Botha 10
Hallo Andrev,
Hoop jy geniet dit saam met ons hier!!
Groetnis
Re: laat voorstelling
Posted: Fri Oct 12, 2012 11:28 am
by Marc
Baie welkom Andre
Glo jy gaan dit geniet hier saam onsĀ
Groetnis
Marc
Re: laat voorstelling
Posted: Fri Oct 12, 2012 11:58 am
by theedge
Hi welkom bly om kennis te maak
Re: laat voorstelling
Posted: Tue Oct 16, 2012 2:01 pm
by Andre CZ
Welkom Andr?
Geniet dit!!
Re: laat voorstelling
Posted: Tue Oct 16, 2012 5:33 pm
by Herman Huyser
@Andrev, welkom maat, en geniet die forum.
Re: laat voorstelling
Posted: Tue Oct 16, 2012 6:36 pm
by Ferdi
Baie Welkom
Jy gaan dit baie geniet hier.
Groete
Ferdi
Re: laat voorstelling
Posted: Thu Oct 18, 2012 3:13 pm
by lowtech
welcome to the forum