Fani le Grange
Posted: Thu Oct 11, 2012 8:10 am
Boodskap op Gunsite gekry. Onthou sy naam van lang jare gelede. My simpatie aan sy naasbestaandes.
2012-10-10
Geagte A R
Dit is met groot leedwese dat ons sopas verneem het dat Fanie la Grange een van ons afgetrede lede vanoggend oorlede is.
Fanie het die afgelope tyd baie met sy gesondheid gesukkel en is aan longontsteking oorlede. Fanie was een van die beste mesmakers wat Suid Afrika nog opgelewer het en ons sal hom altyd vir sy besonderse styl van messe onthou.
Graag wil ons ook ons meegevoel namens die Gilde aan sy eggenote Anne betuig. Ons hou julle in ons gebede
Groete
Carel Smith
Voorsitter KGSA
carelsmith@therugby.co.za
0718819960