Page 1 of 1

Voorstelling

Posted: Wed Oct 10, 2012 4:25 pm
by Marius Botha 10
Goeie dag almal,

Ek het op aandrang van 'n vriend en mede forum lid hierdie "website" besoek en dadellik aanklank gevind. Dit is altyd lekker om met mense om te gaan wat dieselfde belangstelling as jy deel.

Ek is baie beindruk met die magdom inligting en interesanthede wat op hierdie "website" beskikbaar is. Ek sien uit om deel te wees van die jaracal familie.

Naam: Marius Botha
Vanaf: Witbank (Mpumalanga)
Huidige wapens: .308 Brno
                        CZ 550 9,3 x 62
                        .22 Ruby
                        9mm Luger (in proses om gelisensieer te word)
Stokperdjies: Sport (alles behalwe sokker), Jag, en die buite lewe
Lid van die Ho?veld Jagtersvereniging, doen my toegewyde jagters eksamen en skiet toets (CHASA) en ontvang status as toegewyde jagter op 27 Oktober 2011.


Groete Marius

Re: Voorstelling

Posted: Wed Oct 10, 2012 4:44 pm
by Eugene
Baie welkom Marius, jy gaan dit kwaai geniet hier!!! :) :) :)

Groete
Eugene

Re: Voorstelling

Posted: Wed Oct 10, 2012 4:52 pm
by Armand Steenkamp
Welkom man! Glo jy sal dit geniet!

Re: Voorstelling

Posted: Wed Oct 10, 2012 6:48 pm
by Hilux01
Mnr Botha

Baie welkom, daai vriend klink na n goie ou
Onthou om die 9.3 posts te gaan lees onder "Groot Kalibers" hier is manne wat net so of dalk bietjie meer van daai kaliber hou as jy

Geniet hom

Re: Voorstelling

Posted: Wed Oct 10, 2012 7:25 pm
by Marc
Baie welkom Marius

Glo jy gaan dit geniet hier saam ons  ;)

Groetnis
Marc

Re: Voorstelling

Posted: Wed Oct 10, 2012 7:57 pm
by theedge
Image

Re: Voorstelling

Posted: Wed Oct 10, 2012 8:14 pm
by Marius Botha 10
Baie dankie vir die verwelkoming. Ek voel sommer al klaar of ek nou saam met die regte manne uithang. Hilux1, ja daardie vriend is glad nie sleg nie. Soms geniet ek hom nogal. ;D ;D

Re: Voorstelling

Posted: Wed Oct 10, 2012 8:57 pm
by Andre CZ
Welkom Marius
Geniet
Andr

Re: Voorstelling

Posted: Thu Oct 11, 2012 10:56 am
by DWB
Hehehehe,

Ek sit nou net en dink, daar kan nie meer as een DROLpeer 9.3x62 in die land wees nie  ;D

Toe besef ek jy is Henk se tjommie ;D

Welkom!

Re: Voorstelling

Posted: Thu Oct 11, 2012 1:57 pm
by Marius Botha 10
Ja, dit is reg en Henk is ook die "tjommie" wat gemaak het dat ek nou op hierdie forum rondbeweeg. Die wereld is maar klein of hoe? Vriende darem ;D ;D ;D

Re: Voorstelling

Posted: Thu Oct 11, 2012 2:46 pm
by Wouter Roets
Maruis

Baie welkom hier en ek hoop en glo jy gaan dit sommer baie geniet!

Groetnis
Wouter

Re: Voorstelling

Posted: Tue Oct 16, 2012 6:38 pm
by Ferdi
Baie Welkom

Jy gaan dit baie geniet hier.

Groete

Ferdi

Re: Voorstelling

Posted: Thu Oct 18, 2012 3:11 pm
by lowtech
welcome to the forum