Page 1 of 1
Voorstelling
Posted: Tue Oct 09, 2012 6:03 pm
by Posman
Goeie dag mense
Ek is Altus Viljoen van Postmasburg, so klein dorpie onder 'n groot boom, Dis lekker om deel te wees van die forum en dis lekker om te sien daar is so baie mense wat my jag passie met my deel. sien uit om meer te leer
Lekker dag
Re: Voorstelling
Posted: Tue Oct 09, 2012 6:07 pm
by BoogJagter111p
Baie welkom Altus!! Moes eers op google maps gaan kyk waars die plek..
Groete
Re: Voorstelling
Posted: Wed Oct 10, 2012 4:06 pm
by howa 308
Baie welkom Altus, het nog diensplig gedoen op lohatla so my innigste simpatie, hoop die boom het al gegroie.

Re: Voorstelling
Posted: Wed Oct 10, 2012 4:16 pm
by Pitbull
Welkom Altus
Geniet dit hier,
Groete
Henno
Re: Voorstelling
Posted: Wed Oct 10, 2012 7:49 pm
by theedge
Re: Voorstelling
Posted: Wed Oct 10, 2012 8:09 pm
by Marc
Baie welkom Altus
Glo jy gaan dit geniet hier saam onsĀ
Mooiloop
Marc
Re: Voorstelling
Posted: Wed Oct 10, 2012 8:53 pm
by Andre CZ
Welkom Altus

Groete
Andre
Re: Voorstelling
Posted: Wed Oct 10, 2012 11:08 pm
by Langes
Altus, welkom en geniet dit saam met ons!
Ek bly nou in die Vrystaat, maar my hart is maar daar in jou wereld, en sal maar altyd wees! Ek is 'n oud Olifantshoeker..
Goooooed man
Groete
Langes (Cornelius)
Re: Voorstelling
Posted: Thu Oct 11, 2012 5:24 pm
by Johan Reyneke
Welkom hier Altus
Geniet dit hier saam met ons
Groete
Johan
Re: Voorstelling
Posted: Thu Oct 11, 2012 6:45 pm
by C.J.
Welkom Altus,
Hoop jy geniet!
C.J.
Re: Voorstelling
Posted: Tue Oct 16, 2012 6:37 pm
by Ferdi
Baie Welkom
Jy gaan dit baie geniet hier.
Groete
Ferdi
Re: Voorstelling
Posted: Thu Oct 18, 2012 3:12 pm
by lowtech
welcome to the forum