Page 1 of 1
Kraakvars
Posted: Mon Oct 08, 2012 8:26 pm
by Cmitch
Ek het pas begin skiet. Ek het geen plan om professioneel of semi-professioneel te skiet nie. Ek is bloot verplig om ons diere op die plaas te beskerm. Hierdie katte en jakkies verniel ons aanteel en dis besig om aan my sak te vat.
Byvoorbaat dankie vir almal wat julle kundigheid deel.
Corn
Re: Kraakvars
Posted: Mon Oct 08, 2012 8:51 pm
by Andre CZ
Welkom Corn? geniet dit
Groete
Andr
Re: Kraakvars
Posted: Tue Oct 09, 2012 10:12 am
by theedge
Re: Kraakvars
Posted: Tue Oct 09, 2012 10:35 am
by Ian
Welkom Corn?
Jy en Dawie D sal lekker ges?ls, hy vlieg ook R44's.
Groete Ian
Re: Kraakvars
Posted: Tue Oct 09, 2012 11:21 am
by Eugene
Baie welkom, jy klink nogal bekend, ken ons mekaar?
Groete
Re: Kraakvars
Posted: Tue Oct 09, 2012 11:50 am
by Pitbull
Welkom Cmitch
Geniet dit hier, baie jakkals jagters hier. Sterkte da by jou.
Groete
Henno
Re: Kraakvars
Posted: Tue Oct 09, 2012 12:26 pm
by Cz_apie
Welkom Corn?
Geniet die Forum
Re: Kraakvars
Posted: Tue Oct 09, 2012 8:19 pm
by Cmitch
Eugene wrote:
Baie welkom, jy klink nogal bekend, ken ons mekaar?
Groete
Dis 'n leuen almal, ek ken hom nie ...
Re: Kraakvars
Posted: Tue Oct 09, 2012 9:12 pm
by Marc
Baie Welkom
Geniet dit hier saam met ons
Mooiloop
Marc
Re: Kraakvars
Posted: Wed Oct 10, 2012 8:04 am
by Eugene
Cmitch wrote:
Eugene wrote:
Baie welkom, jy klink nogal bekend, ken ons mekaar?
Groete
Dis 'n leuen almal, ek ken hom nie ...

Re: Kraakvars
Posted: Wed Oct 10, 2012 7:51 pm
by morne smith
Baie welkom
Corne
Re: Kraakvars
Posted: Tue Oct 16, 2012 6:38 pm
by Ferdi
Baie Welkom
Jy gaan dit baie geniet hier.
Groete
Ferdi
Re: Kraakvars
Posted: Thu Oct 18, 2012 3:12 pm
by lowtech
welcome to the forum
Re: Kraakvars
Posted: Sat Oct 20, 2012 6:55 pm
by Johan Reyneke
Baie welkom
Geniet die forum