Page 1 of 1

6.35

Posted: Sat Oct 06, 2012 9:51 am
by johans
manne ek wil gou julle mening hoor.ek soek vir my vrou n handwapen,ekt haar n 38spl gewys maar sy se dis te groot en swaar sy gaan dit nie saam dra nie.sy het toe besluit op n 6.35 nadat sy dit hanteer het.nou my vraag is,is dit die moeite werd of is daai ding net goed om iemand kwaad te maak?n klein wapen by jou is seker beter as n grote in die kluis of hoe?

Re: 6.35

Posted: Sat Oct 06, 2012 10:09 am
by James Wilson
Johans, ek die week n Taurus gesien in 45.  40 en 9mm watse frame netso raps groter is as wat n 6.35 is.

Oorlede dok potgieter het gese hy sal baie ontsteld wees as hy moet uitvind hy word met n 6.35 geskiet

Re: 6.35

Posted: Sat Oct 06, 2012 10:18 am
by Chris Swart
Ja. 'n klein wapen is beslis beter as geen wapen maar die 6.35 (25ACP) is BAIE klein.
Daar is redelik baie kleinerige 9mm Short pistole ook beskikbaar waarna julle kan kyk.
Maak ook seker sy skiet met enige pistool VOOR sy hom koop. Daai klein pistooltjies sit dalk lekker in haar hand, maar skiet dalk nie altyd so lekker/gemaklik nie.
Daai goed skop en raas BAIE vir so klein kaliber

My 2cw

Re: 6.35

Posted: Sat Oct 06, 2012 10:38 am
by johans
het die 6.35 darm meer slaankrag as n .22?

Re: 6.35

Posted: Sat Oct 06, 2012 10:48 am
by Chris Swart
johans wrote: het die 6.35 darm meer slaankrag as n .22?
Ja, maar nie baie meer nie.
Soos hulle s? 'n klein geweer in jou hand, is baie meer werd as 'n groot geweer in die kluis.

Koop vir jou vrou die pistool waarmee SY gemaklik is. (nie die een waarmee jy of die verkoopsman gelukkig is nie)
maar laat sy hom eers skiet.

Baie geweerwinkels sal jou toelaat om eers 'n pistool te skiet, as dit reeds 'n tweede handse pistool is.

Re: 6.35

Posted: Sat Oct 06, 2012 11:51 am
by Beretta
Johans
Koop vir haar n pistool wat da is maw double action vir die eerste skoot soos bv sig glock ens. Dan kan sy net die sneller trek as dit moet. Ek het nou reeds vir my dogter n 38 spec SW gekoop lekker klein en geen storings nie.  Met +p+ ammo  hoef hy vir niks terug te staan nie. As sy baie langbroek dra n lekker ancle holster.
Beretta

Re: 6.35

Posted: Sat Oct 06, 2012 12:51 pm
by LUAN
6.35 sukkel om 700fps te kry met 50gr pmp fmj(ek het hom oor n chrony geskiet)
.22 met 40gr kan maklik 1000fps kry. Ek dink selfs .22 is beter as die 6.35. Koop liewer net n leker klein .38 snubbie en trek die sneller niks slide wat moet getrek word. Jy kry deesdae ligte snubbies van polymer maar dan is recoil ook meer ongemaklik sal ek dink.

Re: 6.35

Posted: Sat Oct 06, 2012 9:34 pm
by bobby
anything's better than nothing but a 6,35 is not for me , i'd rather go with a 22 lr .

the only .25's i'd say are reliable are the cz45's and the walther tph pistols . the walthers come out in 22lr aswell .

if the 38 is too big and bulky try the walther ppk in 7,65 or 9mm short .
you've got to want to carry the pistol or you will always find a reason not to carry . the thing with those tiny pistols is that they so small how the hell do you draw it in a heart beat ? and don't even think of a hand bag  just think of all the in a womans bag you'll never get to it in time .

cheers bobby 

Re: 6.35

Posted: Sun Oct 07, 2012 9:35 am
by johans
piet ekt vir myself n .22magnum gekoop maar die een met n groter grip,wens ek kon vir jou foto wys.ekt net gedink n vrou sal gladnie raakskiet met hom nie omdat hy te klein is

Re: 6.35

Posted: Mon Oct 08, 2012 9:15 am
by G-force
Kyk na die Smith and Wesson bodyguard in .380auto (9mm short).Nie my kaliber keuse vir my vrou nie maar darem nie te sleg nie.Dis n baie oulike pistool.
Groete
http://www.smith-wesson.com/webapp/wcs/ ... 7751_image