Goeie dag, ek is nuut tot die forum en het n vraag oor Bullet Jump. Ek het n 300wm met n dikker Vector loop en n Brno 270 win. Ek het met n paar mense gesels en bietjie nagelees oor die internet en die algemene gevoel is +- 3 mm Jump is die beste. Die twee gewere se Jump is altwee oor die 4.2mm weens kort magesyne.
Ek verstaan daar is gewere wat van n lang vryboor hou soos een oom vir my vertel. Hy se n vriend van hom skiet met n 300wm met n 5mm jump.
Ek lees graag wat julle te se het.
"Bullet Jump"
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: "Bullet Jump"
"As jy TPL stel in meer as 0.3mm op 'n slag, kan jy dit maar netsowel los, want dan is jy besig met 'n "hit and miss" oefening en gaan jy waarskynlik jou ideale TPL mis." eish 
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: "Bullet Jump"
Lapman, welkom.
Ludwig het daar gese alles wat nodig is om oor herlaai i.v.m. TPL te weet. Hou dit daar.
Ludwig, welkom terug.
Ludwig het daar gese alles wat nodig is om oor herlaai i.v.m. TPL te weet. Hou dit daar.
Ludwig, welkom terug.