Page 1 of 1

Takbok jag OosKaap

Posted: Tue Oct 02, 2012 9:52 pm
by theedge
Naand manne

Is weer opsoek na n plekkie in die OosKaap waar ek Takbok kan skiet.  Dit is vir vleis.
Weet mos hoe dit gaan was beloof en beloof en nou is die beloftes suur.

Re: Takbok jag OosKaap

Posted: Tue Oct 09, 2012 9:48 pm
by cg rossouw
Hallo oom

Het oom reg gekom?

Re: Takbok jag OosKaap

Posted: Wed Oct 10, 2012 7:27 am
by smitjs
Dags? manne,
Ek soek ook, nie trofee nie, maar vleis.
Groete
Johan Smit

Re: Takbok jag OosKaap

Posted: Wed Oct 10, 2012 7:35 pm
by theedge
cg rossouw wrote: Hallo oom

Het oom reg gekom?
Dagse cg jou n pm gestur

Re: Takbok jag OosKaap

Posted: Mon Oct 15, 2012 9:12 pm
by theedge
Soek nog steeds na plekkie waar ek takbokke kan skiet,  Voeg ook by swartwildebees