120-130g in 300WSM
Posted: Mon Oct 01, 2012 4:52 pm
Nou dat ons uitgevind het wat die faktore is wat n loop se lewe verkort sal ek graag wil hoor wat dink julle van die volgende.
Wat sal die spoed wees van n 300WSM met n 1op15 twist en 120 of 130g koels.
Watter loop lengte sal voldoende wees vir ontbranding.
Watse kruit sal mees geskikste wees vir effektiewe verbranding
En watse loop lewe kan mens van so loop verwag.
Ek luister.