Kry die volgende op Aussie forum rakende hul resultate met ingevoerde kruit.
Reloder 19 pi**es me off
? on: Today at 10:04:35 PM ? Quote
--------------------------------------------------------------------------------
Developed a load with it in my .220 Swift that shot around half MOA with the 55gn NBT and then found the wheels came off altogether when I bought a new container. Thought I'd use it up in my .243AI as had previously developed a load that shot just over half MOA with the 88gn Berger. Loaded up 50 rounds and took the rifle out to sight it in. Accuracy was so poor I couldn't even sight the thing in properly. Spraying them around all over the place.
If that's the best that Alliant can do in terms of consistency then they've lost me. Stuffed if I'm starting load development all over every time I need a new tin of powder.
Rant over.
Univormige brandspoed tussen lotte dryfmiddel
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Univormige brandspoed tussen lotte dryfmiddel
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Univormige brandspoed tussen lotte dryfmiddel
Sien dis nie net ons manne wat sulke probleme kry nie, wat doen die ander fabrikate om hul kruite se brandspoed etc konstant te hou, wat ons vervaardigers nie doen nie?
Ek dink nou daaraan dat jag en skiet baie makliker was voor ek begin herlaai het, ekt in winkel in geloop, n pak patrone gekoop, geweer ingstel om dood te vat op 100m, al was dit nie beste groep nie, maar jy was dan reg vir die jagveld. Ons het ook nooit papier geskiet nie, net op n kruis of kol wat met koukie gtrek was om jou geweer in te stel. Tog het jy jou kwota huistoe gebring en die jakkies het ook mooi geval.
Vandag raak dit al hoe meer tegnies en al drie skote moet mekaar sny en as dit nie doen nie, voel n man heel onseker oor jouself, maar tog het jy nogsteeds n beter groep as met gekoopte ammo. Dit nou so bietjie van die punt af, maar dit is soos ek en van my pelle dit aanvaar, bly tog lekker om mooi groep te skiet en vertroue in jou geweer en patrone te he.
Hoop regtig Somchem kan die probleem met S365 uitsorteer, dit omtrent die enigste soort kruit wat ek in al die kalibers wat ek herlaai gebruik.
Danie

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Univormige brandspoed tussen lotte dryfmiddel
Daan
Voel net soos jy! Ek beny my broer baie dae wat net met fabrieks ammo skiet. Moet ook darem se hy ondervind ook baie variasie met selfs van die bestes en laat ook nou vir van sy kalibers laai. Net nie by my nie!
Dit is ongelukkig nie net by S365 waar die probleem le nie. Die laaste batch S355 is stadiger as S365 op QL! Maar ja ander vervaardigers kom dit ook oor ons hoor maar net nie so baie daarvan nie.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Univormige brandspoed tussen lotte dryfmiddel
Is dit nie moontlik om tussen ons te kan lys optrek met watter Lot nommers ons sien wat werk en ander wat weer nie werk nie.
Kyk ek sal die kruit uitskiet maar ek sal graag op spec soos op QL wil laai en dan sommer twee van daardie lott koop.

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott