Page 1 of 1

G-Force se invloed..

Posted: Mon Oct 01, 2012 11:31 am
by Geno
More manne.

Saterdag kry ek 'n sms van G-Force af: "Google S&W SD9...."
Noe ken ek al vir G?, as hy s? dat ek iets moet Google, beteken dit net een ding: Hy't alweer 'n skietyster aangeskaf!

Ek vra hom toe of hy so pistool gekoop het, waarop hy antwoord:

G?: "Nie ek nie, maar jy gaan."

Ek: "Jy maak nie mooi nie, Cash is skaars........ Reken jy nie ek't genoeg gunne nie?"

G?: "Jy moet my pistool skiet maat ook word."


Nou ja, lyk my ek doen binnekort aansoek vir die meneer:  ;D

[img width=560 height=417]http://gunnuts.net/wp-content/uploads/2 ... istols.jpg[/img]

http://youtu.be/xkE2mZ-8XrE


G?,
Dankie my maat, jy's 'n yster!

16+1 klink na goeie medisyne vir 'n inbreker of motorkaper!

Re: G-Force se invloed..

Posted: Mon Oct 01, 2012 11:37 am
by SV MAD (Henk)
Baie geluk Geno! Mooi yster daai!

Re: G-Force se invloed..

Posted: Mon Oct 01, 2012 11:40 am
by LUAN
Ek like 16+1 8)

Re: G-Force se invloed..

Posted: Mon Oct 01, 2012 11:42 am
by Marc
Lekker Geno , mooi yster daai  8)

Re: G-Force se invloed..

Posted: Mon Oct 01, 2012 12:02 pm
by G-force
Geno man dis eintlik vandat ek gesien het hoe jy n willebees se kop mis skiet met my Glock op een meter dat ek besluit het ek kan dalk in een disipliene beter wees as jy......vir nou :)
Ek is bly vir jou,daai is n lekker pistool en hy staan vir niks terug nie.Nou kan jy daai klomp torchkoppe pak gee daar op die myn as hulle weer strooi maak.En jy het dalk een van die dae n mooi jonge dame om daagliks op te pas.
Geniet hom maat.

Re: G-Force se invloed..

Posted: Tue Oct 23, 2012 1:55 pm
by KSV
G?,

Amper mak ek my nat, hehe!

Kap vir Sweetie darem nou.

Se gou bietjie wat dink julle van die Sig Sauer SP2022? Hopelik kan ek ok darem 'n ding op 'n halwe meter nie mis nie.

Groete,
Hein

Re: G-Force se invloed..

Posted: Tue Oct 23, 2012 2:11 pm
by Skaaphaas
Geno.

Ek het 'n onnadekende post op 'n ander forum gemaak en toe loop dinge bietjie skeef.

Om op te maak, is jy welkom om so paar rondtes deur my SD9 te jaag as jy nog nie die kans gehad het om een te skiet nie.

PM my of laat G-Force met my reel as jy wil, dan maak ons plan.

Re: G-Force se invloed..

Posted: Tue Oct 23, 2012 2:47 pm
by G-force
Skaaphaas wrote: Geno.

Ek het 'n onnadekende post op 'n ander forum gemaak en toe loop dinge bietjie skeef.

Om op te maak, is jy welkom om so paar rondtes deur my SD9 te jaag as jy nog nie die kans gehad het om een te skiet nie.

PM my of laat G-Force met my reel as jy wil, dan maak ons plan.
Hey daai is ou nuus maat en dis pret om daai ouens so ophol te he.
Het jy holsters ensv vir jou SD9 al?

Re: G-Force se invloed..

Posted: Tue Oct 23, 2012 2:58 pm
by Skaaphaas
Jip, alle M&P 9 holsters werk perfek. Ek het tot 'n Geoff holster gekry wat gemaak is vir 'n M&P met M3 liggie, en die SD9 met selfde liggie pas perfek in hom.  Kon julle al egter een opspoor om te koop? Sover ek weet het niemand voorraad nie?

MRST het nog baie magasyne en parte.

Re: G-Force se invloed..

Posted: Tue Oct 23, 2012 3:08 pm
by G-force
Ons het n basies splinternuwe een by Numenor gekry,was Nico s'n vir n lekker bargain.Ek is bly die M&P9 goed pas,ek het juis n M&P9 myself.Hoe is sy sneller en sights?

Re: G-Force se invloed..

Posted: Tue Oct 23, 2012 3:24 pm
by Skaaphaas
Die sneller suig. Jammer om te s?. Hy is so 7 na 8 pond trekkrag, en redelik lank. Nie so lank en swaar soos 'n rewolwer nie, maar nie naby die Glock of die M&P nie. Reset is baie positief, 'n lekker harde kliek wat jy kan voel. As jy hom egter eers baasgeraak het is dit lekker, ek het die afgelope IDPA club shoot 7 PD geskiet wat redelik okay is, gemiddeld was heelwat meer.

Sights is goed, gewone M&P sights maar die voorste sight het 'n trijicon vial in wat lekker gloei.

Re: G-Force se invloed..

Posted: Tue Oct 23, 2012 3:33 pm
by G-force
Skaaphaas wrote: Die sneller suig. Jammer om te s?. Hy is so 7 na 8 pond trekkrag, en redelik lank. Nie so lank en swaar soos 'n rewolwer nie, maar nie naby die Glock of die M&P nie. Reset is baie positief, 'n lekker harde kliek wat jy kan voel. As jy hom egter eers baasgeraak het is dit lekker, ek het die afgelope IDPA club shoot 7 PD geskiet wat redelik okay is, gemiddeld was heelwat meer.

Sights is goed, gewone M&P sights maar die voorste sight het 'n trijicon vial in wat lekker gloei.
By watse IDPA klub is jy?

Re: G-Force se invloed..

Posted: Tue Oct 23, 2012 3:37 pm
by Skaaphaas
CDPC. En voor jy lag, ons is besig om daai range uit te sort, hehe.

Re: G-Force se invloed..

Posted: Tue Oct 23, 2012 3:43 pm
by G-force
Skaaphaas wrote: CDPC. En voor jy lag, ons is besig om daai range uit te sort, hehe.
haha Ok ek lag nie.Ek is bly man,wil nog graag een shoot daar bywoon.Het jy al by PDPC geskiet?

Re: G-Force se invloed..

Posted: Tue Oct 23, 2012 3:47 pm
by Skaaphaas
Nie IDPA nie, net casual en training. Fantastiese plek, maar te ver vir my em te damn duur, Adrian speel nie met club fees nie!

Re: G-Force se invloed..

Posted: Tue Oct 23, 2012 3:55 pm
by G-force
Skaaphaas wrote: Nie IDPA nie, net casual en training. Fantastiese plek, maar te ver vir my em te damn duur, Adrian speel nie met club fees nie!
Dit is duur,maar ons stel glad nie baan op die oggend voor die shoots nie soos by baie klubs nie,dit word voor die tyd gedoen.Ons het n awesome klubuis.Ons kan enige dag van die week en naweek daar gaan skiet,mahala.

Re: G-Force se invloed..

Posted: Tue Oct 23, 2012 3:59 pm
by Skaaphaas
Ek twyfel nie daaraan dat jy waarde vir jou geld kry nie, allermins. Maar dis ook te ver vir my om van Centurion af te ry om te gaan skiet elke keer as ek ladings wil gaan toets of net bietjie rondspeel. CDPC is beslis meer van 'n budget opsie, sonder daardie voordele wat julle het.

Re: G-Force se invloed..

Posted: Tue Oct 23, 2012 4:06 pm
by G-force
Ja gelukkig is ek baie naby ons baan.

Re: G-Force se invloed..

Posted: Tue Oct 23, 2012 4:07 pm
by VdWalt
Geno wrote: More manne.

Saterdag kry ek 'n sms van G-Force af: "Google S&W SD9...."
Noe ken ek al vir G?, as hy s? dat ek iets moet Google, beteken dit net een ding: Hy't alweer 'n skietyster aangeskaf!

Ek vra hom toe of hy so pistool gekoop het, waarop hy antwoord:

G?: "Nie ek nie, maar jy gaan."
Ek weet nie of ek sad of bly is ek het nie sulke vriende nie.
Baie geluk, dis moooooi!!