Hi Almal,
Ek wil net uit interessantheid weet, sal jy op verskillende plekke skiet met ?full length sizing? en dan weer met ?Partial sizing? as al die ander komponente dieselfde bly? Of sal jy slegs ?n better pas kry in jou kamer met die ?partial sizing? en dalk jou groepering kleiner maak?
Point of Impact shift?
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Point of Impact shift?
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Point of Impact shift?
Hein
Teoreties behoort jou POI dieselfde te wees tussen doppe wat genecksize is en die wat gefullsize is met dieslefde lading. Prakties is n ander storie en net deur dit self te toets sal jy dit kan bepaal. Oor die algemeen behoort dit baie na aan mekaar te wees.
Groepering kan verseker n ander storie wees en jou kamer demensie sal bepaal of dit wel so is of nie. So ook jou herlaaimetode. Run-out op jou rondte sal hier vir jou redelike aanduiding gee.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Point of Impact shift?
Dis wat ek ook al aan gedink het. Ek is tans besig om virgin doppe te laai en terselfde tyd die regte lading vir my kombinasie te kry. Nou wat nou as ek happy is en moet nou begin om gevuurformde doppe te laai want nou is hulle volume effens meer as die oorspronklike dop. Gooi ek nou dieselfde lading of 0.1gr meer kruit in of wat?
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Point of Impact shift?
Dankie Wouter, sal so bietjie gaan speel en kyk.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.