13 Episode Jag Reeks Kyknet
- Robert86
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Mon Apr 09, 2012 3:26 pm
13 Episode Jag Reeks Kyknet
More Almal,
Hoop dit gaan goed?
Ek het in die maand se uitgawe van Wild & Jag gesien Kyknet is besig om Jag Reeks te vefilm in die Kalahari.
Het enige iemand meer inligting oor die? Wanneer word dit op Kyknet gewys?
Groete
Robert

- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: 13 Episode Jag Reeks Kyknet
Sal ook graag wil weet.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 13 Episode Jag Reeks Kyknet
My een pel wat wild vang s? hulle het verlede week filmwerk gedoen tydens 'n vangs naby Zeerust.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: 13 Episode Jag Reeks Kyknet
Sal nice wees om te sien! Hoop ons vind uit wanneer dit wys!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: 13 Episode Jag Reeks Kyknet
Hulle het ook ons verfilm tydens die Suid Kaap Ope van SAJSV, en gaan ook die Champion of Champions Luggeweer kompetisie verfilm op 20 Oktober. Die Champion of Champions is waar al die verskillende luggeweer dissiplines saam teenmekaar skiet in elke dissipline, soos Veldteiken, Benchrest, Silhouette, groepering skiet sonder rus ens.
Daar kom ook n Master Shot series wat verskeie skietdissiplines gaan insluit.
Daar kom ook n Master Shot series wat verskeie skietdissiplines gaan insluit.
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 13 Episode Jag Reeks Kyknet
Piet as julle die manne raak loop kry bietjie program se naam en wanneer ons kan begin uitkyk vir hom
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 13 Episode Jag Reeks Kyknet
Naandse
Weet iemand dalk al waneer die reeks sal uitsaai
Weet iemand dalk al waneer die reeks sal uitsaai
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: 13 Episode Jag Reeks Kyknet
Groete FB
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: 13 Episode Jag Reeks Kyknet
Die program se naam is "Wild en Wonderlik" en die eerste episode word op die 14 de Januarie uitgesaai
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 13 Episode Jag Reeks Kyknet
Dankie Oom PietPiet Breedt wrote: Die program se naam is "Wild en Wonderlik" en die eerste episode word op die 14 de Januarie uitgesaai
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
jl1904
- Full Member

- Posts: 108
- Joined: Mon Jan 02, 2012 1:13 pm
Re: 13 Episode Jag Reeks Kyknet
Iets om na uit te sien, ek hoop dis maar net die begin van vele meer.
Mooi loop
Johan
Mooi loop
Johan
Gamo CFX, .22 Brno, .223 CZ 527, .243 Howa varmint, 6.5x55 Swede, 30-06 Brno, 300WSM Howa, 303 BSA Nr1 Mk3, 375 H&H , CZ 712 semi auto 12br, Marlin 45-70, 9mm Para CZ
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: 13 Episode Jag Reeks Kyknet
Werklik iets waarna ek uitsien, sien nog nerens die tyd van die program nie.
38 Rossi, Ruger 243 M77 Hawkeye, Mauser 7x64, Ruger 375 M77 Hawkeye, Kleilat 303 Mk4.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: 13 Episode Jag Reeks Kyknet
Hi Julle,
Ek is nie seker wanneer die reeks die lug gaan sien nie maar weet dat die manne van KykNET en Wild & Jag op die 2de February 2013 by ons vereniging gaan kom film (Oosrand - Springs). Ons gaan ?n lekker skietdag h? vir jaggeweer, haelgeweer en vir die manne met groot kalibers, ?n spesiale baan met ?n bietjie van ?n uitdaging. Almal is welkom en daar sal verskeie pryse wees. Daar is ?n dames, juniors en senior afdeling.
Inskrywings kostes beloop:
1. R200 per skut vir seniors & dames en R100 vir die juniors ? lang baan skiet (200m)
2. R150 Haelgeweer skiet.
3. R60 vir die groot kaliber baan
So i.p.v. om die reeks net op TV te kyk, vorm deel daarvan en sien jouself op TV. Ons vereniging en die skietbaan waar dit gaan plaasvind se links is hierby.
Hoop om julle daar te sien.
http://www.swartwitpensjagters.co.za
http://www.blesbokshooting.co.za

Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: 13 Episode Jag Reeks Kyknet
Wonder of Geelhout se jacuzzi hier betrokke is??????Piet Breedt wrote: Die program se naam is "Wild en Wonderlik"
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 13 Episode Jag Reeks Kyknet
Dit klink alles goed
Kan nie wag vir 14 Jan 2013 soos oom Piet noem nie
Ek glo dit is deur jagters en vir jagters sodat ons nie weer hoef bohaai op te skop oor etiek ens soos in vorige KykNet programme nie...wink wink
Kan nie wag vir 14 Jan 2013 soos oom Piet noem nie
Ek glo dit is deur jagters en vir jagters sodat ons nie weer hoef bohaai op te skop oor etiek ens soos in vorige KykNet programme nie...wink wink
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 13 Episode Jag Reeks Kyknet
Tik tok Tik tok 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: 13 Episode Jag Reeks Kyknet
Ek het gaan soek op die Tv gids maar kry niks op die 14de (tot 20ste) met die naam "Wild en Wonderlik" nie. Iemand dalk weer inligting gekry?
.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 13 Episode Jag Reeks Kyknet
Ek kry ook niks 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: 13 Episode Jag Reeks Kyknet
Iewers op n ander topic het Chasa laat weet dis geherskeduleer om eers in Junie te begin, om saam met jag tyd te val as ek reg is.
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: 13 Episode Jag Reeks Kyknet
Manne, Wild en Jag gaan by Blesbok skietbaan wees die 2de Februarie saam met Swartwitpens, CHASA. Daar gaan n kompetisie wees wat aan gebied word. Ek praat onder korreksie, die prys is n geweer of R 7000. Ek is nie 100% seker oor die prys nie. Inskrywings is R 200.

- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: 13 Episode Jag Reeks Kyknet
Hi Almal,Hein22 wrote: Hi Julle,
Ek is nie seker wanneer die reeks die lug gaan sien nie maar weet dat die manne van KykNET en Wild & Jag op die 2de February 2013 by ons vereniging gaan kom film (Oosrand - Springs). Ons gaan ?n lekker skietdag h? vir jaggeweer, haelgeweer en vir die manne met groot kalibers, ?n spesiale baan met ?n bietjie van ?n uitdaging. Almal is welkom en daar sal verskeie pryse wees. Daar is ?n dames, juniors en senior afdeling.
Inskrywings kostes beloop:
1. R200 per skut vir seniors & dames en R100 vir die juniors ? lang baan skiet (200m)
2. R150 Haelgeweer skiet.
3. R60 vir die groot kaliber baan
So i.p.v. om die reeks net op TV te kyk, vorm deel daarvan en sien jouself op TV. Ons vereniging en die skietbaan waar dit gaan plaasvind se links is hierby.
Hoop om julle daar te sien.
http://www.swartwitpensjagters.co.za
http://www.blesbokshooting.co.za
Ek wil julle net weereens uitnooi om saam met ons te kom skiet Saterdag. Kyknet span is daar om te film vir die jagreeks wat later die jaar uitgesaai gaan word. Julle is welkom om my 'n pm te stuur as julle meer inligting soek. Daar is in die omgewing van R8000 se pryse wat gewen kan word.
Hoop om julle daar te sien.
Groete,
Hein
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.