Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Praat julle hier in die boogskiet wereld van pyl-punte of pyl-koppe? 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Nee nee, ons ken ons terminologie. !hehe
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
FHM
Die pyl is deur die kerk met of sonder sy punt / kop
??????????
groetnis
Johnny
Die pyl is deur die kerk met of sonder sy punt / kop
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Ons boogskiet ouens het nie tyd vir kleuterskool akkies nie, ons skiet, ons praat nie uit die woordeboek uit nie! 
Aim small, miss small
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Ons het Broadheads en fieldpoints. Niks ander nie.
ek soek nog wapens...
-
Daneel
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
En dan nou en dan n Blunt...
He He he
He He he
Howa 30.0kwes
Shoot to kill!
Shoot to kill!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Mmm Henk, ek dog ons het "mechanicals" ook? Of val hulle onder Broadheads?SV MAD (Henk) wrote: Ons het Broadheads en fieldpoints. Niks ander nie.
En ek vra regtig nie tong in kies nie.
Ps. Lekker storie daar oor die BWB en die viking broadheads. Sien Bowhunter het ook gepubliseer.
Groete
JP
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Mechanicals werk net goed as jy op 'n ander man se butt skiet...JPS wrote:Mmm Henk, ek dog ons het "mechanicals" ook? Of val hulle onder Broadheads?SV MAD (Henk) wrote: Ons het Broadheads en fieldpoints. Niks ander nie.
En ek vra regtig nie tong in kies nie.
Ps. Lekker storie daar oor die BWB en die viking broadheads. Sien Bowhunter het ook gepubliseer.
Groete
JP
Aim small, miss small
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Dankie.JPS wrote:Mmm Henk, ek dog ons het "mechanicals" ook? Of val hulle onder Broadheads?SV MAD (Henk) wrote: Ons het Broadheads en fieldpoints. Niks ander nie.
En ek vra regtig nie tong in kies nie.
Ps. Lekker storie daar oor die BWB en die viking broadheads. Sien Bowhunter het ook gepubliseer.
Groete
JP
Mechanicals val onder broadheads. Jy kry fixed blade en mechanical, beide sny. Dan is daar ook nog onderskeid tussen chiseltip en cut on contact. Maar dit is 'n broadhead.
Ja, skies, vergeet van blunts, dis lekker as jy 'n tarrentaal klop met 1...
Vra maar nog as jy wil weet, dit is ook maar 'n "donker wereld" soos met koeels ens.
Groete
ek soek nog wapens...
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Dankie ek het hom nou,
Ek neem aan die Blunts is dan die wat lyk soos klein gewig? Is dit selfde as die wat amper lyk soos mieliebom spring? Of is dit smalll game heads?
Ek sukkel maar nog met die boog ding
Ek neem aan die Blunts is dan die wat lyk soos klein gewig? Is dit selfde as die wat amper lyk soos mieliebom spring? Of is dit smalll game heads?
Ek sukkel maar nog met die boog ding
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Mens kry 2 verskillende blunts, as ek dit nie mis het nie! Jy kry die Judo wat daardie springs is, en dan so 'n rubber stomp plat punt met sulke punte op!
Dit is vir small game ja soos tarentale en meerkatte! Ek sal net nou gou fotos plaas van hoe dit lyk! Is net nie nou by my rekenaar nie!
Henk,
Het ek dit nou reg of mis ek iets?
Groete
Dit is vir small game ja soos tarentale en meerkatte! Ek sal net nou gou fotos plaas van hoe dit lyk! Is net nie nou by my rekenaar nie!
Henk,
Het ek dit nou reg of mis ek iets?
Groete
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Tarentale is taaier as wat hulle lyk! As jy te veel pyle en judo's het, gaan skiet tarentale daarmee, hulle sal vinnig minder word! Ek gebruik my ou montecs (die wat 'n chippie in die lem het of wat nie meer super skerp wil word nie) vir tarentale!Herman Venter wrote: Mens kry 2 verskillende blunts, as ek dit nie mis het nie! Jy kry die Judo wat daardie springs is, en dan so 'n rubber stomp plat punt met sulke punte op!
Dit is vir small game ja soos tarentale en meerkatte! Ek sal net nou gou fotos plaas van hoe dit lyk! Is net nie nou by my rekenaar nie!
Henk,
Het ek dit nou reg of mis ek iets?
Groete
Aim small, miss small
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Herman, jy is doodreg.
Eugene, ja, tarentale is baie goeie oefening. Ek gebruik ook sommer ou BH's vir tarentale of bobo's. Daai tarentaal raak darem maar baie klein as hy so op 20tree staan en jy moet daai lyfie raakskiet hoor!
Eugene, ja, tarentale is baie goeie oefening. Ek gebruik ook sommer ou BH's vir tarentale of bobo's. Daai tarentaal raak darem maar baie klein as hy so op 20tree staan en jy moet daai lyfie raakskiet hoor!
ek soek nog wapens...
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Ja nee, ek het daardie een ook op die harde manier geleer ! Het 'n judo op 'n tarentaal gebruik toe hardloop die tarentaal met my pyl binne hom weg.. Dit was die laaste wat ek daai pyl gesien het! Maar ek het wel gesien dat 'n judo met die regste skoot plasing baie skade maak, hy sny nie net soos 'n broadhead nie maar vat alles voor hom weg!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Mens kry die volgende,
Fixblade Broadheads.

Mechanical Broadheads.

Judo's.

Blunts.

Fliedpoints.

Fixblade Broadheads.

Mechanical Broadheads.

Judo's.

Blunts.

Fliedpoints.

Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Dankie vir die mooi foto's Herman.
As jy 'n kwaliteit blint wil he, moet jy die small game blunt try van G5. Hy sny 'n tonnel letterlik deur alles, soos bobo en tarentaal.
Hier is hy

As jy 'n kwaliteit blint wil he, moet jy die small game blunt try van G5. Hy sny 'n tonnel letterlik deur alles, soos bobo en tarentaal.
Hier is hy

ek soek nog wapens...
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Henk, vir my werk hy goed, maar net op afstande tot 25y, daarna sukkel ek met jy vlug! Is dit 'n tuning probleem of ervaar jy dieselfde?SV MAD (Henk) wrote: Dankie vir die mooi foto's Herman.
As jy 'n kwaliteit blint wil he, moet jy die small game blunt try van G5. Hy sny 'n tonnel letterlik deur alles, soos bobo en tarentaal.
Hier is hy
![]()
Groete
Aim small, miss small
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Nee wat, ek skiet hulle ook so tot op 25m, nog nie verder met hulle geskiet nie...
ek soek nog wapens...
-
James Wickens
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Sat May 05, 2012 12:31 pm
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Skiet met Rage...al so twee jaar, hul werk mooi
300 H&H Sako
30-06 Sprinfield Brno
25-06 Rem Sako
577-450 Martini Henry
38 Rossi
Mathews Switchback
30-06 Sprinfield Brno
25-06 Rem Sako
577-450 Martini Henry
38 Rossi
Mathews Switchback
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
James, Rage is goeie mech. Maar ek het gevind as jy n boog van 80pond of meer skiet en jy het bietjie 'n swaar pyl (550gr+), dat die Rage baie vinnig fail. Maar vir 70pond boee werk hy baie goed.
ek soek nog wapens...
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Dis net my persoonlike opinie, maar ek is nie mal oor meganiese broadheads nie!
Ek skiet eerder 'n fixed broadhead soos Slick Trick of Montec. Gaan vgl jaar die Vikings probeer!
Ek skiet eerder 'n fixed broadhead soos Slick Trick of Montec. Gaan vgl jaar die Vikings probeer!
Aim small, miss small
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Dis waar. Ek ook. maar net teveel goed wat fout kan gaan. maar mechs is 'n quickfix vir ouens wat nie hulle boog wil of kan tune nie (dis net my opinie)Eugene wrote: Dis net my persoonlike opinie, maar ek is nie mal oor meganiese broadheads nie!
Ek skiet eerder 'n fixed broadhead soos Slick Trick of Montec. Gaan vgl jaar die Vikings probeer!
ek soek nog wapens...
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Yip, stem saam met jou! Ek is dalk ook gelukkig om 'n dedicated jagboog te h?, so ek stel en tune een keer en dan is hy reg! Te veel veranderlikes op meganiese BH en al te veel kwesbokke gesien waar BH se lemme nie oopgemaak het, of gebuig het, of nie penetreer het nie.SV MAD (Henk) wrote:Dis waar. Ek ook. maar net teveel goed wat fout kan gaan. maar mechs is 'n quickfix vir ouens wat nie hulle boog wil of kan tune nie (dis net my opinie)Eugene wrote: Dis net my persoonlike opinie, maar ek is nie mal oor meganiese broadheads nie!
Ek skiet eerder 'n fixed broadhead soos Slick Trick of Montec. Gaan vgl jaar die Vikings probeer!
Aim small, miss small
-
James Wickens
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Sat May 05, 2012 12:31 pm
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Ek het al 22 spesies en seker meer as 50 bokke met mecanicals geskiet en nig nooit probleem gekry nie...
300 H&H Sako
30-06 Sprinfield Brno
25-06 Rem Sako
577-450 Martini Henry
38 Rossi
Mathews Switchback
30-06 Sprinfield Brno
25-06 Rem Sako
577-450 Martini Henry
38 Rossi
Mathews Switchback
- egenis
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am
Re: Moet net weet (nie vir sensetiewe lesers en bloeddruk lyers nie)
Eugene wrote: ...
Ek skiet eerder 'n fixed broadhead soos Slick Trick of Montec. Gaan vgl jaar die Vikings probeer!
So praat 'n bek mos!
En dan deel ons nog dieselle naam ook!
PSE DNA 70# en skerp knipmes.
http://www.stealthadventures.co.za
http://www.stealthadventures.co.za