Page 1 of 1

Nuwe geslag koedoe bulle

Posted: Thu Sep 27, 2012 1:05 pm
by Carl
Van julle sal onthou van my 2 jaar koedoe. Dis goed om te sien daar is een van die dae manne wat sy plek gaan volstaan. Ons sien ook heelwat koedoes by die lusern wat ook 'n wit kolletjie op die boud het. SO dit lyk my is geneties.
Groete

Re: Nuwe geslag koedoe bulle

Posted: Thu Sep 27, 2012 2:05 pm
by Nickvn
Ai hoe mooi, en nog n mooi foto ook.