Hoe nou gemaak
Leupold VX3 4.5-10x40 Kruishaar probleem
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Leupold VX3 4.5-10x40 Kruishaar probleem
Manne, nou het ek raad nodig asseblief. Howa 1500 SS 30.06 Hogue met Leupold VX3 4.5-10x40 scope op het mooi geskiet sonder enige scope probleme. Toe sit ek 'n thumbhole laminated stock op, laat pillar bed & pack die roer by 'n goeie geweersmid winkel in Waterkloof rif, vier weke gewag, roer skietbaan toe gevat en na 'n bietjie verstelling goeie groepering gerky en toe wil ek meer hoogte kry, stel die elevasie en bereik die einde van die scope se elevasie verstelling 
Hoe nou gemaak
Hoe nou gemaak
Work To Hunt, Hunt To Live
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Leupold VX3 4.5-10x40 Kruishaar probleem
Is jy seker oor die vergroting van daardie scope?
Sover ek weet maak Leupold nie 'n 4.5-10x40 nie, maar wel 'n 3.5-10x40 en 'n 4.5-14x40
Sover ek weet maak Leupold nie 'n 4.5-10x40 nie, maar wel 'n 3.5-10x40 en 'n 4.5-14x40
Goed, beter, 6millimeter!
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: Leupold VX3 4.5-10x40 Kruishaar probleem
dan is dit 3.5 en nie 4.5, jammer manne my geheue fout
Work To Hunt, Hunt To Live
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Leupold VX3 4.5-10x40 Kruishaar probleem
Geno .....kom in.............Geno
Waar is die 70MOA verstelling van die Leupold nou?
Net n grappie
Waar is die 70MOA verstelling van die Leupold nou?
Net n grappie
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Leupold VX3 4.5-10x40 Kruishaar probleem
Herman
Daar blyk probleme met jou ringhoogte te wees tussen die twee. Vat dit terug na daai einste persoon wat die werk gedoen het om dit te toets. n Mens doen dit met twee alaingment bars wat die probleem sal uitwys indien daar een is.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Biltong
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm
Re: Leupold VX3 4.5-10x40 Kruishaar probleem
Herman,
Stem saam met Wouter. Vat dit terug na die persson wat dit monteer het.
Met die montering van my Howa se scope het dit geblyk dat die aksie voor effens laer is as agter. Die wapenhandelaar wat dit monteer het kon dit meet en het voor effens hoer basisse en ringe opgesit om dit "uit te level". Verskil is baie klein -ongeveer .2 mm. Hy het net die moeite gedoen om elke basis te meet - hulle het ook klein afwykings- en die regte kombinasie opgesit.
Hy sal waarskynlik die "lapping" moet oor doen.
Hoop dit help.
Groete
Wicus.
Stem saam met Wouter. Vat dit terug na die persson wat dit monteer het.
Met die montering van my Howa se scope het dit geblyk dat die aksie voor effens laer is as agter. Die wapenhandelaar wat dit monteer het kon dit meet en het voor effens hoer basisse en ringe opgesit om dit "uit te level". Verskil is baie klein -ongeveer .2 mm. Hy het net die moeite gedoen om elke basis te meet - hulle het ook klein afwykings- en die regte kombinasie opgesit.
Hy sal waarskynlik die "lapping" moet oor doen.
Hoop dit help.
Groete
Wicus.
- Herman Huyser
- Sr. Member

- Posts: 268
- Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm
Re: Leupold VX3 4.5-10x40 Kruishaar probleem
Baie dankie vir die raad manne, it's of to the gunsmith weg go...
Work To Hunt, Hunt To Live