Page 1 of 1

Re: ruger min 14 vir tabbele

Posted: Sun Sep 23, 2012 12:59 pm
by Wouter Roets
Piet

Die ruger Mini 14 is nie die akkuraadste geweer wat ek al mee te doen gekry het nie. Wat se afstande is die tabelle wat jy wil skiet?

Groetnis
Wouter