Is daar dalk al iemnd wat hierdie tipe turrets in SA maak of aanhou?
http://kentonindustries.com/custom-turrets/leupold
Leupold turrets
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Leupold turrets
Bex
Ek glo nie. Jou roete sal wees deur die invoerders genaamd Formalito. Hulle sal dan tesame met jou gegewens van lading ens deur Leupold se Custom Shop vir jou hierdie turrets kan laat kry. Dit gaan dalk net so rukkie vat so wees maar geduldig. Ek weet nie of n mens hierdie direk van n verskaffer in Amerika kan bestel nie want invoerpermitte is soms nodig met teleskoop komponente. Meskien kan jy n kans vat.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.