Amunisie vanaf die rak

Post Reply
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Amunisie vanaf die rak

Post by muishond »

Watter amunisie beskik oor die beste kwaliteit en akuraadheid vanaf die rak en sal geskik wees vir algemene jag asook ongedierte bestyding?
Die amunisie sal gebruik word in 222-50 kaliber.

Muishond
At308
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Tue Sep 04, 2012 3:18 pm

Re: Amunisie vanaf die rak

Post by At308 »

Hi Muishond,

Watse maak is jou geweer?  Rede hoekom ek vra, seker gewere in 22 250 hou nie van seker make nie.  Bv. in SAKO of TIKKA gewere is PMP 'n groot nee..

Die dae voor ek herlaai het, het ek met Remmington of Sako baie goeie resultate gekry.
Brno 22LR
Brno 308Win
BSA 303British
Custom K98 375 H&H (Vector barrel)
Browning Hi Power 9mm Para
Ruger Mini 14' 223 rem
Musgrave 30-06
johnny
Hero Member
Hero Member
Posts: 569
Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm

Re: Amunisie vanaf die rak

Post by johnny »

Muishond

Daai wat mooi groepeer, grappie :) :) :) :) :) :) :) :) :) Weet nie die manne wat 22-250 skiet msal jou kan help , maar elke geweer verskil.

groetnis

Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno,  .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: Amunisie vanaf die rak

Post by Louis Kriel »

At308 wrote: Hi Muishond,

Watse maak is jou geweer?  Rede hoekom ek vra, seker gewere in 22 250 hou nie van seker make nie.  Bv. in SAKO of TIKKA gewere is PMP 'n groot nee..

Die dae voor ek herlaai het, het ek met Remmington of Sako baie goeie resultate gekry.
Dis waar Sako maak van die beste "rak" ammo!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
muishond
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 290
Joined: Mon Jan 11, 2010 9:25 pm

Re: Amunisie vanaf die rak

Post by muishond »

Dankie manne

Die roer is n pel sn. en n TIKKA T3.
Ek sal hom se^ hy moet kyk vir Sako ammo.

Groete
Muishond
Post Reply