Kers

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Kers

Post by Yalair »

Afsny en kerse!!!!!


'n Jong man kom een aand tuis en sy vrou omhels hom en s? " Liefie, ek het goeie nuus.

Ek is 'n maand laat.

Ek dink ons gaan 'n baba kry! Die dokter het my vandag getoets, maar
totdat ons sekerheid kry, mag ons vir niemand s? nie."

Die volgende dag lui 'n man van die elektrisiteitsmaatskappy die deurklokkie omdat die paartjie nog

nie  hul rekening vereffen het nie:
"Is u mev. Smit?"  "Ja," " U is 'n maand laat, weet u?"

"Hoe weet u dit?" stotter die vroutjie.

"Wel mevrou, dis in ons l?er." s? die man van die elektrisiteitsmaatskappy.

"In julle l?er?" "Ja, mevrou!"
"Wel, ek sal eers vannaand met my man praat." Die aand vertel sy vir
haar man van die besoek.

Mal van woede storm hy vroeg die volgende oggend na die kantoor van
die elektrisiteitsmaatskappy.
"Wat gaan hier aan?! Dis in jul l?er dat my vrou 'n maand laat is!
Hoe weet julle dit?" skreeu hy.

"Bly net kalm." s? die klerk, "dis niks ernstigs nie. Al wat jy moet doen is om ons te betaal."

"Betaal? En as ek weier?"

"Wel, meneer, dan is afsny die enigste opsie."

"En wat van my vrou?"
"Ek weet nie. Sy sal seker maar 'n kers moet gebruik."
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Kers

Post by Wielie Waps »

Vat so Benna !!!!!
Geroer-nie geskud nie
Post Reply