Page 1 of 1

Press wat "cam over" of nie? Pros en cons

Posted: Thu Sep 13, 2012 9:52 am
by SV MAD (Henk)
Ek sien daar is presses wat 'n "cam over" funksie het en ander wat dit nie het nie.

Wat is die voor en nadele van dit en wat is die presiese funksie van die "cam over"?

Luister by die radio...

Re: Press wat "cam over" of nie? Pros en cons

Posted: Thu Sep 13, 2012 10:11 am
by SV MAD (Henk)
Dankie Ludwig.

ASĀ  mens net necksize maak dit dus nie 'n verskil nie, en hoe beinvloed dit byvoorbeeld as mens revolver rondtes laai waar jy crimp?

Re: Press wat "cam over" of nie? Pros en cons

Posted: Thu Sep 13, 2012 10:33 am
by SV MAD (Henk)
Dankie Ludwig