Page 1 of 1

OBT lading versoeke vir 9,3 X62mm

Posted: Mon Sep 10, 2012 7:21 pm
by junglejulian
Goeie DAG!
Kan iemand met toegang tot Ql my asb help met n wegspring punt vir my 9,3 x62mm.
Pmp H20 dop kap-76,8gr
Cci 200 primer
S335 kruit lott 693
286gr hornady interlock
Tpl-83.5 mm(5mm jump)
620mm looplengte

Re: OBT lading versoeke vir 9,3 X62mm

Posted: Mon Sep 10, 2012 7:56 pm
by Wouter Roets
Junglejulain

Skop af met so 52,5gr en gee ons die spoed wat jy gekry het. S355 is natuurlik die perd vir Sannie in die geval.

Groetnis
Wouter