perd geskiet
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
perd geskiet
het vrydag oggend by werkers gehoor n hings perd het n skaap dood gemaak . hy byt hom op die rug tel hom op en gooi hom neer , tot hy dood is . ek kon dit amper nie glo . my vrou kom roep my toe gister oggend om te kom kyk , die perd het n klein angora bokkie voor haar oe dood gebyt .
ek gryp toe die 270 en ry tot by hom ,moes eers bietjie reverse ,hy was te naby .......n perd drop nogal heel alright met n 140 gn sst
so vir die manne met perde het wat saam met vee loop ........jou perde vang miskien jou lammers
groete

- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: perd geskiet
Jis manne,
Ek het met my eie oge gesien die skaap wat deur daardie perd gebyt is, kon dit nie glo nie..
Tokkels, so ek neem aan jou perd koper het nie deurgekom nie..
ps. nou moet die manne van die Aberdeen distrik net vir so week of wat wegbly van die slaghuise af
Cheers

- Naas
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Mon Mar 07, 2011 4:54 pm
Re: perd geskiet
More Manne.
Dit lek my die gedrag van perde met die probleem is soos die honde wat skaap vang,
as hy dit eens doen,kry jy dit nie uit hom uit nie.
Ons het self al n hings perd gehaat wat die skaap met die voor poote gekap het.
Naas

- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: perd geskiet
Lekker polonie tyd!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: perd geskiet
het al die storie van perd wat skaap byt met my eie oe gesien
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Vincehond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm
Re: perd geskiet
By my hings gehad wat die bees kalwers se rugstringe afgebyt het.
Hy het toe ook pakkies kos vir die volk en honde geword.
Hy het toe ook pakkies kos vir die volk en honde geword.
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: perd geskiet
Op n ander noot.
Ek het perd gery, maar toe breek sy been. Ek moes toe die perd skiet, en dit was ongelooflik hoe geskok die mense by die 'merry-go-round' was!
Ek het perd gery, maar toe breek sy been. Ek moes toe die perd skiet, en dit was ongelooflik hoe geskok die mense by die 'merry-go-round' was!
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: perd geskiet
Maak hom vankant
Ons het 'n Donkie hings gehad wat so Blesbok lammers gedood het by die hope, as hulle eers aangeleer het is dit verby
Ons het 'n Donkie hings gehad wat so Blesbok lammers gedood het by die hope, as hulle eers aangeleer het is dit verby
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: perd geskiet
En waar spat daai gipssplinters toe nie oral nie!BLOK wrote: Op n ander noot.
Ek het perd gery, maar toe breek sy been. Ek moes toe die perd skiet, en dit was ongelooflik hoe geskok die mense by die 'merry-go-round' was!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: perd geskiet
Jare terug toe ons nog kinders was het ons naweke en vakansies by Oupa op die plaas gekuier en daar was ook hings wat die kallers so gebyt het en my broer Stan man hier op die forum het probeer keer toe storm die hings hom.
Groete
Jaco
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: perd geskiet
Hoop ou Stanman het nog al sy ....hmmm, hoes-hoes... sal ek se 'organe'Jakkalsgat wrote: Jare terug toe ons nog kinders was het ons naweke en vakansies by Oupa op die plaas gekuier en daar was ook hings wat die kallers so gebyt het en my broer Stan man hier op die forum het probeer keer toe storm die hings hom.
Groete
Jaco
Last edited by FHM on Wed Sep 12, 2012 3:04 pm, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: perd geskiet
BLOK wrote: Op n ander noot.
Ek het perd gery, maar toe breek sy been. Ek moes toe die perd skiet, en dit was ongelooflik hoe geskok die mense by die 'merry-go-round' was!
Aim small, miss small
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: perd geskiet
Dit is nie vreemd vir 'n hungs om so te maak nie, ek het 'n perd gehad wat honde nie kon verdra nie en het self as jy ry die honde wou jaag. Ek dink dit is maar 'n manier om sy gebied te beskerm. Perde kan ook baie jaloers wees wat tot sulke gedrag kan lei. Ek het 'n vries merrie gehad wat my vrou en kinders net wou trap as hulle naby haar kom, ek het haar vir die varke gevoer.( kon darm 2 otters skiet met haar)
- cg rossouw
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Sat Apr 07, 2012 8:31 pm
Re: perd geskiet
Ons het baie donkies gehad wat dit ook gedoen het, gewoonlik as hulle alleen saam met skaap loop. Minder verliese sonder hulle as met hulle. Soos die manne s?, as hulle dit een maal gedoen het doen hulle dit weer.
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: perd geskiet
Ek het 'n hings gehad wat hoenders so gehaat het. As hy hulle in die hande gekry het, kap hy hulle met die voorpote dood. Ganse en eende het hy gelos. Perde is snaakse diere.
Dawie
Dawie
-
JWO
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Wed Mar 30, 2011 12:22 pm
Re: perd geskiet
Ons het ook 'n hings gehad wat dit gedoen het. Nadat ons sy balle laat uithaal het, het hy dit nie weer gedoen nie. Laat dit vir die manne 'n les wees: As jy byt, word jou balle uitgehaal of jy word geskiet!!!!
- Chukudu
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Sat Feb 25, 2012 10:55 am
Re: perd geskiet
en as 'n hings so die skape bewerk kan jy hom maar sny, hy hou nie op nie. al wat help is 'n stukkie lood in die linker oor.
-
Reivilo308
- Jr. Member

- Posts: 57
- Joined: Tue Oct 16, 2012 12:15 am
Re: perd geskiet
My broer het dit destyds goed gedink om n pas gebore donkie vir sy kinders te koop. Hy was mos al te oulik en al te klein en wat is R50 nou vir so n plaas diertjie.....
Na n paar maande het daai kleine donkietjie n DONK geword en al wat n bees is op die plaas rondgejaag. Ek het altyd net gelag as ek sien hoe almal rondhardloop om n kalf of vark se lewe te red op die erf tot eendag wat ek self bees gewerk het in sy kamp.... hy het chaos versaak!!!!
Lang storie kort... ek moes die arme bul 2km verder baie mooi smeek om terug te gaan na sy mooi versies en res van die middag drade regemaak.
Dit is nogal n belewenis om te sien hoe n 800kg Brangus BUL deur 3 drade hardloop om van die langoor ongedierte weg te kom

groete
Evert

308 Ruger, Sharks, Johny Walker.
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: perd geskiet
As my balle uitgehaal word sal ek ook nie weer byt nie, eina magtig man.
groetnis
Johnny
groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
-
stan man
Re: perd geskiet
kyk n bietjie of daai gediertes nie mal pitte gevreet het nie. dit kan n herbivoor in n karnivoor verander.
as my skoonma dit inkry wheely sy haar besem.ek se julle die eneltjies bewe dan waar sy vlieg

as my skoonma dit inkry wheely sy haar besem.ek se julle die eneltjies bewe dan waar sy vlieg
- Cz_apie
- Sr. Member

- Posts: 494
- Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Re: perd geskiet
stan man wrote:
as my skoonma dit inkry wheely sy haar besem.ek se julle die eneltjies bewe dan waar sy vlieg![]()
![]()
![]()
![]()
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: perd geskiet
Stan man klink soos my skoonma , word joune ook lucifer genoem?
groetnis
groetnis
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: perd geskiet
wooo. jack . delaine lotz ruk jou ##%^* uit!