Page 1 of 1
n1976 mes model
Posted: Sun Sep 09, 2012 7:02 pm
by stephensonsknives
sommer om net 'n foto op te sit om te wys hoe die messe in 1976 ten toongestel is. Geniet die foto, dit is die voorblad van Man Magnum 1976
Re: n1976 mes model
Posted: Mon Sep 10, 2012 11:05 am
by DawieKotze
Re: n1976 mes model
Posted: Tue Sep 11, 2012 10:06 pm
by KalahariKlong
Daai een sal lekker steek. Ek hou van die afwerking

Re: n1976 mes model
Posted: Thu Sep 13, 2012 8:01 am
by stephensonsknives
SKERP KWAGGA SKERP
Re: n1976 mes model
Posted: Sat Oct 06, 2012 5:30 pm
by Marc
KalahariKlong wrote:
Daai een sal lekker steek. Ek hou van die afwerking
+1 Lyk of hy lekker sal sluip ook

Re: n1976 mes model
Posted: Mon Oct 08, 2012 8:15 pm
by velskoen
Daai goed is teen die tyd al so stomp soos buskaartjies.

Re: n1976 mes model
Posted: Wed Nov 21, 2012 6:03 pm
by johan1
my tipe mes daai, sny seker rump steaks
Re: n1976 mes model
Posted: Wed Nov 21, 2012 6:39 pm
by fanie17
Ons het sleg agteruit gegaan
Re: n1976 mes model
Posted: Wed Nov 21, 2012 8:02 pm
by johnny
Watse mes , ek sien geen mes net n girl??????
groetnis
Johnny
Re: n1976 mes model
Posted: Wed Nov 21, 2012 9:02 pm
by stephensonsknives
FANIE17
ek verstaan nou nie mooi wat jy bedoel met die opmerking nie
; sleg agteruitgaan ;
Re: n1976 mes model
Posted: Wed Nov 21, 2012 9:09 pm
by fanie17
Dat ons nie meer so kan adverteer nie
Re: n1976 mes model
Posted: Sun Nov 25, 2012 8:40 pm
by stephensonsknives
OOM KOOS SAL DAN SEKER REDENEER DAT ONS DAN ONETIESE JAG SAL BEVORDER EN NIE ONMIDDELIK EEN SKOOT DOODSKOOT SAL WIL BEVORDER NIE
Re: n1976 mes model
Posted: Sun Nov 25, 2012 9:02 pm
by stephensonsknives
"Dis nou nie dat ek meisies oninteressant vind nie, maar dit pas nie vir my by 'n geweertydskrif nie. Die tieners onder ons wat nog oor sulke prentjies aan't bewe gaan, moet maar FHM gaan koop "
sorry fanie lyk my ons luck is uit
mesgroete