Page 1 of 1

HERLAAI DATA VIR 6X45

Posted: Sun Sep 09, 2012 6:49 pm
by RV
Naand manne.

Ek het onlangs lisensie vir n 6x45 gekry. Ek soek nou ladings vir die geweer.Ek sal dit graag met n 100 grein RN koeel wil laai aangesien ek dit op kort afstande gaan gebruik en ek reeds n 6mmPPC het wat ek met ligter(70 grein) koeels laai.

My geweer het n 1tot 10 twist. Watter kruit en lading word aanbeveel. Wat is die aanbevole doplengte.

Re: HERLAAI DATA VIR 6X45

Posted: Sun Sep 09, 2012 6:59 pm
by tripodmvr
Het self nie een nie maar QL se berekeninge laat my dink dat 20gr S321 'n goeie begin is en dat maks spoed van 2400vps 'n veilige perk is. Doplengte is moontlik 44,7mm soos met die 223. Kom ons hoor wat s? manne wat wel een het.