Dimmer wat skree
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Dimmer wat skree
My eerste dimmer (SEKER 10 JAAR TERUG) was so groot soos 'n motorfiets battery, maar ek kan nie onthou dat hy enigsins geraas het nie. Sedertdien skiet ek met een van Tewis se dimmers en hy het nog altyd goed gewerk, maar wel somtyds bietjie geskree. Na baie jare se diens het hy opgepak en ek het hom vervang met 'n nuwer Tewis wat ek so 2 jaar gelede gekoop het as backup.
Ek moet bys? ek het terselfdertyd die 75w gloeilampie op my lig vervang met 'n 100w en nou roep die dimmer amper so hard soos die foxpro. Het gloeilamp sterkte 'n invloed of wat veroorsaak die geraas en hoe kan dit bekamp word?
Groete
KL

Winners never quit - Quitters never win.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Dimmer wat skree
Kruger
Hulle raas ma almal so, ek vind dit ook soms steurend, ma het al met baie manne gesels, jy kan dit sagter kry as jou ndrade en laste en sulke goed alles perfek is, ma NOOIT heel stil nie.
As die vog in die lug hoer is skree nog lekkerder.
My 2c............
Mooi loop
Francois
PS Sorry wou ook nog byse, jou sterker gloeilampie gaan hom ook meer laat raas.

- namhunt
- Sr. Member

- Posts: 387
- Joined: Mon Aug 17, 2009 3:44 pm
Re: Dimmer wat skree
Kruger
Die 100W gloeilamp trek meer stroom (amps) so die dimmer behoort meer te skree.
Ek het gedink om myne binne 'n hout boksie te mount op die stoel.
Groete
Daan

-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Dimmer wat skree
Kruger
lees die link, hierdie outjie is die stilste wat ek nog mee te doen gehad het.
http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?p=13650#p13650
Kojak
lees die link, hierdie outjie is die stilste wat ek nog mee te doen gehad het.
http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?p=13650#p13650
Kojak
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Dimmer wat skree
Dawie
Henk het vi my ses gestuur, het nog nie van hulle gebruik nie, so kan noggie terugvoer gee nie.
Mooi loop
Francois
Henk het vi my ses gestuur, het nog nie van hulle gebruik nie, so kan noggie terugvoer gee nie.
Mooi loop
Francois
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: Dimmer wat skree
Manne. Ek gebruik n nightforce dimmer al vir 7 jaar. `-In die begin het hy ook geraas tot ek al sy drade in en uit met dik drade vervang het en sommer al die kontak punte gesoldeer het. nou is hy doodstil al die kante toe. Probeer dit gerus. Hoop dit kan vir julle ook werk. Japie
A genious is someone who shoots at something no one else can see, and hits it.
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Dimmer wat skree
Japie
Nou dat jy dit noem. Ek gebruik nog al die pad een van Tewis se eerste dimmers, en nadat ek my drade dikker gemaak her (1.5 mm-12 volt DC cable), is hy nou beduidend stiller. Hoor hom net as die dimmer kwaai laag gedraai is (so onderste kwart van die verstelling).
Het vir Tewis self gevra oor die ge-zoei. Hy se jou laste moet verkieslik gesoldeer wees, om die geraas uit te skakel. My laste is gesoldeer, maar die ge-zoei is maar nog daar, alhoewel aansienlik minder.
Caller

Dit is nie wat jy doen nie, maar hoe jy dit doen.
- WOLF
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Wed Jan 14, 2009 11:11 am
Re: Dimmer wat skree
MORE MANNE
HET EEN VAN HENK SE DIMMERS GEKRY EN DIS N PLESIER,GEEN GE-ZOEI.
OOK DIE EEN GEVAT WAT NIE DIE SKAKELAAR HET NIE EN HY WERK SOOS N BOM AL IS DIE DIMMER HEEL TOEGEDRAAI OF HALFPAD IS DAAR GEEN GERAAS NIE.

HOU JOU BEK DAN BLY HY HEEL
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: Dimmer wat skree
Caller. As my dimmer wel raas hoor ek dit nie. Het so n permanente gesuis in my ore. Ek sal vir Britsman moet vra om met sy fountjie te kom luister.Dalk hoor hy iets.
Japie
A genious is someone who shoots at something no one else can see, and hits it.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Dimmer wat skree
Oom Japie
Watse dimmer gebruik jy??? Almal wat ek nog meet te doene gehad het fluit. Soos ek se, het dimmers van Henk, ook sonder switch, ma het nog nie met hulle geroei nie, hou egter van die fuse wat hy insit.
Toe ek met hom, Henk, gepraat het, het hy verduidelik dat hy BAIE moeite gedoen het om die fluit stiller te kry, maar as ek hom reg verstaan is dit nie moontlik om enige dimmer 100% stil te kry nie.
Moet ook byse dat ek nie reken ek enige jakkals NIE geskiet het agv n dimmer se fluit nie.
Mooi loop
Francois
Watse dimmer gebruik jy??? Almal wat ek nog meet te doene gehad het fluit. Soos ek se, het dimmers van Henk, ook sonder switch, ma het nog nie met hulle geroei nie, hou egter van die fuse wat hy insit.
Toe ek met hom, Henk, gepraat het, het hy verduidelik dat hy BAIE moeite gedoen het om die fluit stiller te kry, maar as ek hom reg verstaan is dit nie moontlik om enige dimmer 100% stil te kry nie.
Moet ook byse dat ek nie reken ek enige jakkals NIE geskiet het agv n dimmer se fluit nie.
Mooi loop
Francois
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: Dimmer wat skree
Francois. Ek gebruik n nightforce dimmer. Ek is ook net 2 jaar ouer as jy. Geen oom asb. Japie
A genious is someone who shoots at something no one else can see, and hits it.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Dimmer wat skree
Weet nie hoekom wonder ouens nog, KOOP DIE EEN, HY WERK.WOLF wrote: MORE MANNE
HET EEN VAN HENK SE DIMMERS GEKRY EN DIS N PLESIER,GEEN GE-ZOEI.
OOK DIE EEN GEVAT WAT NIE DIE SKAKELAAR HET NIE EN HY WERK SOOS N BOM AL IS DIE DIMMER HEEL TOEGEDRAAI OF HALFPAD IS DAAR GEEN GERAAS NIE.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Dimmer wat skree
Japie
Thanks, het ge-notice, sorry nie tyd gevat om te gaan kyk.
Sal bietjie laat weet as ek met die Henk dimmer gewerk het, klink dan nu vi my na die wenner.
mooi loop

- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Dimmer wat skree
Allen Truter het ook vir my gese hoe minder krag jy verloor hoe beter t. o. v. die geluid. n Ander ding. Gaan luister mooi. Dit is nie die dimmer wat raas nie . Dit is die lig. Ek dink dit is die gloeidraad wat vibreer.
Groete Freddie
Groete Freddie
yol bolsun
- 300 Holland
- Newbie

- Posts: 25
- Joined: Wed May 26, 2010 1:43 pm
Re: Dimmer wat skree
Die beste wat julle kan doen is om die drade sterk te maak.Vervang die drade met 1.5 tot 2.5 mm
silicon draad wat genickle plate is ,die wat in stowe gebruik word of die drade wat gegold plate is vir speakers.Die drade se stroom dra vermoe moet goed wees, dit wil se so min as moontlik weerstand.
Vanaf die batery tot by die lig ,Soldeer alle laste en maak toe met heatshrink.Dit werk die beste
Kan n dc choke in die + lyn te sit ,het dit nog nie geproebeer nie ,maar sal n toets by die werk doen om te sien wat gaan gebeer.
Groete
300 Holland

300 H &H , 308 RSA , 303 P14 custom ,303 eps p14 custom ,
.22 BSA kadet , 12G O/U baretta , .450 Martini Henry , 40 SW SP 2 Vektor , Diana no1 windbuks , 44 Navy Colt swartkruit revolver en kry nog steeds nie genoeg nie.............
.22 BSA kadet , 12G O/U baretta , .450 Martini Henry , 40 SW SP 2 Vektor , Diana no1 windbuks , 44 Navy Colt swartkruit revolver en kry nog steeds nie genoeg nie.............
- Caller
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Thu Jan 08, 2009 4:43 pm
Re: Dimmer wat skree
Freddie 101
Jy is heeltemal reg, dit is die lig wat die geluid maak, maar dit is die dimmer wat dit veroorsaak, daarom werk ons op die dimmer om die geluid te probeer stil kry.
Maar thanks vir die reminder.