Page 1 of 1
Re: kd vir tabbele skiet?
Posted: Sun Sep 09, 2012 9:51 am
by James Wilson
So ver ek weet is dit binne die reels. Het al baie self en saam met ander skuts so deelgeneem
Re: kd vir tabbele skiet?
Posted: Mon Sep 10, 2012 2:18 pm
by KalahariKlong
Piet, by ons gebruik 80% van die manne kd's.
Verseker binne die reels en maak 'n groot verskil op akuraatheid spesifiek op die kalibers wat so bietjie trap.
Groete
KK
Re: kd vir tabbele skiet?
Posted: Mon Sep 10, 2012 3:43 pm
by Marc
Piet
Baie manne skiet hier by ons ook met hulle, glo dit is binne die re?ls, en dit maak werklik 'n wesinlike verskil as mens so na die punte leer kykÂ
