Page 1 of 1
Hoe konnekteer mens 'n dimmer
Posted: Wed Sep 05, 2012 5:38 pm
by Dawie Malan
Dags?
Ek het 'n dimmer van iemand uit die kaap bestel, maar sonder aanwysings. Die dimmer het twee rooi drade, 'n blou draad en 'n swart draad. Hoe konnekteer ek hom op 'n Nightforce
Groete
Dawie
Re: Hoe konnekteer mens 'n dimmer
Posted: Wed Sep 05, 2012 6:17 pm
by Arnold
Baie versigtig!!!
Re: Hoe konnekteer mens 'n dimmer
Posted: Thu Sep 06, 2012 12:05 am
by Vlakvark
Re: Hoe konnekteer mens 'n dimmer
Posted: Thu Sep 06, 2012 6:21 am
by Henry 7
Dawie
Die dimmer wat ek gebruik het ek by Kloppers in Bloem gekry-het 'n switch vir vol aan,af en dan waar jy op dim is en daar is 'n stelknop waar jy die dimmer stel as jy op dim is.
Jy kan hom enige manier koppel en as die dimmer nie wil dim nie draai jy net die drade om.
Henry
Re: Hoe konnekteer mens 'n dimmer
Posted: Thu Sep 06, 2012 8:04 am
by BLOK
Moeilik om te se bel maar die persoon by wie jy hom gekoop het en vra hom. As dit Allen is help hy graag. Al raad wat ek kan gee is moet nie net die drade aan mekaar vas draai nie, soldeer hulle ook. As jy hulle net vasdraai is die gloeilamp van die spotlight geneig om te raas.
Re: Hoe konnekteer mens 'n dimmer
Posted: Thu Sep 06, 2012 8:18 am
by Dawie Malan
Dags? Almal
Baie dankie vir die hulp sov?r. Dit is Allen Truter se dimmer en hy lyk so:
http://www.jackalpro.com/dimmer.html
Groete
Dawie
Re: Hoe konnekteer mens 'n dimmer
Posted: Thu Sep 06, 2012 1:04 pm
by Wayne
Dawie. The red and black combination: red to positive battery and black negative
The red and blue combination: red positive light and blue negative light
Hope this helps as Allen sent me a dimmer and the combinations were separated.
Re: Hoe konnekteer mens 'n dimmer
Posted: Thu Sep 06, 2012 1:38 pm
by Dawie Malan
Wayne, Blok Saul and Vlakvark
Thank you for all the advice. I will do it today.
Regards
Dawie