Page 1 of 45
9.3x62 Revolusie
Posted: Mon Sep 03, 2012 7:30 pm
by DWB
"For all men of distinction"
Hallo Manne!
Kom meld bietjie aan wie besit die wonderlike kaliber dat ons kan sien!
Ek weet van 'n paar:
DWB, Janjak, Spekieries, Harris30-06, Flip Nel, Hilux01, E-bird en nou het ek virseker 'n paar name vergeet!
Kom praat saam!!!
Re: 9.3x62 Bende
Posted: Mon Sep 03, 2012 7:57 pm
by DWB
Daar is ook nog Danie .243 en Kobus (Jagtersreg)
En dan die manne wat opsoek is na die waarheid

Wouter Roets en Matewis

Re: 9.3x62 Bende
Posted: Mon Sep 03, 2012 8:07 pm
by JAGTERSREG-JRM
DWB,
Daai kaliber is die beste ding sedert die wiel, bekostigbaarheid van laai of koop en die ou kanon doen darm die mooiste werk van vlakvark reg deur tot die ou grotes.Ek het ongelukkig nog net tot by blouwildebebees gekom maar hier is wat die ou roer al bygekom het:
Bosvarke 4
Vlakvarke 9
Rooibokke 43
Koedoes 5
Blouwildebeeste 6
Rooihartebees 1
Beste van alles die wapen het ek maar vir 4 jaar.Manne geniet hom!!!
Re: 9.3x62 Bende
Posted: Mon Sep 03, 2012 8:15 pm
by DWB
Kobus maar jy br?g nou fyn jong
As die CFR my net wil genadig wees!!!
Re: 9.3x62 Bende
Posted: Mon Sep 03, 2012 8:20 pm
by Sako75
Ek het 9,3x62 Sako en 9,3x74R Tikka double
Re: 9.3x62 Bende
Posted: Mon Sep 03, 2012 8:29 pm
by JAGTERSREG-JRM
DWB,
As hulle ma net vinniger papierwerk wil doen sal dit soveel beter wees
Groetnis
Re: 9.3x62 Bende
Posted: Mon Sep 03, 2012 8:31 pm
by spekieries
Jagtersreg jou lys is mooi, myne is nie so indrukwekkend nie:.
4x Rooibokke ( skiet hulle met .303 en .308)
1x Vlakvark ( skiet hulle met .303 en .308)
1x Zebra
5x Blouwildebeeste
1 x Koedoe
1x Kameelperd
1x Eland
En ek droom nog van die man met die wegl? horings.
Ek skiet net 286 grein koe?ls met my roer. As ek wil ligter skiet skiet ek met ander geweer.
Re: 9.3x62 Bende
Posted: Mon Sep 03, 2012 8:32 pm
by Janjak
Dankie Deon, nou kan ons lekker 9,3 praat.
As ek kon v-maxe kry vir myne het hy elke keer saamgery
as die wiel draai en nie net bosveld toe nie.
Re: 9.3x62 Bende
Posted: Mon Sep 03, 2012 8:40 pm
by DWB
Welkom Welkom al die manne!!!
Oom Jannie, dis dalk hoekom Nosler die ballistic tips vir hom maak!
Oom Anton! Daai maak sin!
Sako twee mooi roere daai!!!!
Manne, ek weet my geweer is die mooiste, maar julle mag maar fotos opsit

Re: 9.3x62 Bende
Posted: Mon Sep 03, 2012 11:08 pm
by Tinusvrey
Dagse Mede lede
Het in Julie my CZ 93 gekoop(my eerste geweer) en het so 4 weke later hom opgetel so paar dae voor ons gaan jag het op 16 Augustus.
Hy het my glad nie teleur gestel nie! Eerste een wat bietjie bakkie gery het was n waterbok op so 120 meter en toe n kudu op so 80 meter wat agter n bos gestaan het. Een van my vriende wat saam was met die kudu het self gese hy sou nie die shot met n ander caliber vat as n 93 nie.
Ek koop more my layman crusher herlaai kit om self te laai. Watse punte stel julle slim mense voor? Hou baie van die Nosler 250gr acubond maar stock is maar skaars!
Gesels graag saam
graag saam.
Re: 9.3x62 Bende
Posted: Tue Sep 04, 2012 3:52 am
by kopskoot
DWB,
Sorry man, ek weet ek is nie n moderator nie, maar is hierdie topic nie nou by die verkeerde afdeling nie.
Hierdie afdeling is mos vir grootwild kalibers
Toemaar ek soek sommer net moeilikheid!!
Re: 9.3x62 Bende
Posted: Tue Sep 04, 2012 5:06 am
by Gerhard
kopskoot wrote:
DWB,
Sorry man, ek weet ek is nie n moderator nie, maar is hierdie topic nie nou by die verkeerde afdeling nie.
Hierdie afdeling is mos vir grootwild kalibers
Toemaar ek soek sommer net moeilikheid!!
+1
Die man kannie wag om kruit te brand nie.
Nou moet hy maar sy lus op n ander manier bevredig...
Nee grap net ek weet daar is n groot klomp manne wat mal is oor die 9,3

Re: 9.3x62 Bende
Posted: Tue Sep 04, 2012 5:23 am
by DWB
Kopskoot aka Ronald
Jy sal val
En voor ek nou te veel gewig begin verloor sal ek op jou sit!!!!

Re: 9.3x62 Bende
Posted: Tue Sep 04, 2012 5:44 am
by kopskoot
Dwb
Nee, Vrede!!
Jy se voor jy begin gewig verloor? Dieet jy?
Ek het laasweek ook 'n half kg verloor.
Re: 9.3x62 Bende
Posted: Tue Sep 04, 2012 6:17 am
by Gerhard
DWB wrote:
Ja jong, dis nou of maak reg of dra die nagevolge
Dis goed so...
Sort uit daai duk diff
Dan sal jy baie meer mobiel wees agter die varke aan in die mielies.
Sterkte en vasbyt is harde werk daai maar beslus die moeite werd.
Re: 9.3x62 Bende
Posted: Tue Sep 04, 2012 8:04 am
by kopskoot
DWB wrote:
Hahahhaha, jong ek is te bang om te vra hoe jy daai half kg verloor het? Jou seker bebollie na elke skoot met die 450?
Nee, het my laat circumsize!!
Re: 9.3x62 Bende
Posted: Tue Sep 04, 2012 9:36 am
by Vlakvark
Kopskoot
'n half KG met 'n circumcised!! nooit daai kan nie wees nie
KAN DIE .204 MANNE OOK SAAM PRAAT
Re: 9.3x62 Bende
Posted: Tue Sep 04, 2012 9:50 am
by kopskoot
Daar is darem ietsie oor
so 9.3 duim
Re: 9.3x62 Bende
Posted: Tue Sep 04, 2012 11:32 am
by Wouter Roets
Re: 9.3x62 Bende
Posted: Tue Sep 04, 2012 11:46 am
by matewis
Gaan hierdie draad (?) nog oor gewere of oor guns?
Re: 9.3x62 Bende
Posted: Tue Sep 04, 2012 12:34 pm
by kopskoot
Re: 9.3x62 Bende
Posted: Tue Sep 04, 2012 12:38 pm
by Geno
Maar meestal net Sako presicion rifles ,manufactured in Finnland
Re: 9.3x62 Bende
Posted: Tue Sep 04, 2012 1:38 pm
by Hilux01
DWB
Hierdie geselsie is n great plan
Vanoggend gehoor my 9.3 is goedgekeur, ek skarrel nou om papiere kaap toe te stuur sodat ek vir julle fotos kan laai van daai Sabatti
Ek kan nou nie meer wag nie

Henk
Re: 9.3x62 Bende
Posted: Tue Sep 04, 2012 1:40 pm
by DWB
Baie geluk Henk!!!
Ek s? niks verder nie want ek gaan of vloek of huil...
Re: 9.3x62 Bende
Posted: Tue Sep 04, 2012 1:51 pm
by Lourens
Deon,
Wees rustig, ek is seker daai liksens is baie naby!
Groete,
Lourens