Page 1 of 1

Redfield Laser ranger opinie?

Posted: Mon Sep 03, 2012 1:07 pm
by James Wilson
ek het onlangs n Redfield scope vir my skoonpa gekoop en nie lank daarna n redfield verkyker vir myself. ek was aangenaam verras oor beide se vermoens. ek sien Redfield het ook n range finder en sal graag wil weet of iemand n opninie oor die pruduk het. my Nikon 550 het opgepak en Nikon se hy is onherstelbaar, ek soek nou bloot n vervanging vir die Nikon.

Re: Redfield Laser ranger opinie?

Posted: Tue Sep 04, 2012 2:57 pm
by James Wilson
bump

kom vra maar eerder watse range finder is in die Nikon 550 se klas, maar is nie n Nikon 550 nie

Re: Redfield Laser ranger opinie?

Posted: Tue Sep 04, 2012 3:15 pm
by Vlakvark
James
Wat van 'n Burris Eliminator dan het jy 'n scope met goeie rangefinder

Re: Redfield Laser ranger opinie?

Posted: Tue Sep 04, 2012 3:44 pm
by James Wilson
ou grapgat :P