Page 1 of 1

308 of 30 06 Houtkolf Verkieslik

Posted: Mon Sep 03, 2012 8:34 am
by Robert86
More Almal,

Hoop dit gaan goed?

Ek is opsoek na n 308 of 30 06, houtkolf verkieslik, wat te koop is.
As enige iemand van iets hoor of weet, kontak my seblief.

Sterkte vir die week

Groetnis

Robert

Re: 308 of 30 06 Houtkolf Verkieslik

Posted: Mon Sep 03, 2012 8:39 am
by Francois Briedenhann
Robert

Hoekom kyk jy na n Boyds kolf nie?Hulle pryse is bekostigbaar en dit is n baie goeie en bekende kolf.

Groete FB

Re: 308 of 30 06 Houtkolf Verkieslik

Posted: Mon Sep 03, 2012 8:44 am
by Robert86
More FB,

Ek is opsoek na n goeie tweedehandse 308 of 30 06 wat n houtkolf het. Nie sinteties nie.

Skies, dink my boodskap maak nie lekker sin nie. Verskoon maar, dis Maandag oggend. Haha!

Rob

Re: 308 of 30 06 Houtkolf Verkieslik

Posted: Mon Sep 03, 2012 9:14 am
by Francois Briedenhann
Robert

Ek stel voor kyk liewers na n nuwe kolf pryse is so tussen 1000 en 1500.Gaan kyk net by Boyds se "site" ek het gedog dit sal duur wees maar tog nie

Re: 308 of 30 06 Houtkolf Verkieslik

Posted: Mon Sep 03, 2012 9:34 am
by Ralph
Robert
Maak seker jy weet waarvoor jy shop. Maak van geweer en lengte van aksie is baie belangrik.
Groete
Ralph

Re: 308 of 30 06 Houtkolf Verkieslik

Posted: Mon Sep 03, 2012 9:44 am
by Geno
FB,
Lees mooi, die man soek 'n geweer kompleet met houtkolf.....

Re: 308 of 30 06 Houtkolf Verkieslik

Posted: Mon Sep 03, 2012 9:59 am
by Francois Briedenhann
Geno

Sorry ja sien nou.Jamer maater het nie mooi gelees nie.

Groete FB