Page 1 of 1

Nuweling

Posted: Sun Sep 02, 2012 10:32 pm
by Andre Grove
Goeienaand alle medejagters en hengelaars,

My naam is Andre Grove en is woonagtig in Kroonstad. Ek is baie lief vir jag en varswater oewerhengel, en sien uit daarna om nuwe kennis omtrent hierdie onderwerpe op te doen deur uit jul ondervindings te leer. Dankie vir die geleentheid om deel van hierdie forum te kan wees.

Lekker week vir almal

Andre Grove

Re: Nuweling

Posted: Sun Sep 02, 2012 11:24 pm
by morne smith
Welkom Andre

Jy gaan dit baie geniet hier. Ek en jy kan nou ons dertien jaar van saamjag met die ander ouens en vrouens deel. Ek wil net vir julle almal daar buite noem dat Andre 'n paar jaar gelede vir my ingeteken het op die SA Jagter tydskrif as 'n verjaarsdaggeskenk. Die gelukkige intekenaar vir die jaar het 'n kans gestaan om 'n Swarovski verkyker te wen. 'n Dametjie uit Pretoria het my geskakel en vir my gese dat ek die wenner was en die volgende oggend was die Swarovski in sy boks in my hande. Waar kan julle 'n beter jagmaat kry in die hele wereld? Ek kan nie genoeg dankie se nie Groete Morne

Re: Nuweling

Posted: Mon Sep 03, 2012 6:57 am
by Pitbull
Welkom Andre Grove

Geniet die Forum,

Groete
Henno

Re: Nuweling

Posted: Mon Sep 03, 2012 9:59 am
by Cz_apie
Welkom Andre  :)

Re: Nuweling

Posted: Mon Sep 03, 2012 1:13 pm
by Lourens Potgieter
Welkom Andre...ek hou van die hengel deel! ;D

Re: Nuweling

Posted: Mon Sep 03, 2012 5:12 pm
by Andre CZ
Wekom  Andr?

Andr

Re: Nuweling

Posted: Mon Sep 03, 2012 5:25 pm
by JAGTERSREG-JRM
Welkom jy gaan sommer lekker hier saam ons juier.

GRoete
Kobus

Re: Nuweling

Posted: Mon Sep 03, 2012 10:17 pm
by theedge
Baie welkom bly om kennis te maak

Re: Nuweling

Posted: Wed Sep 05, 2012 1:32 pm
by Vlakvark
Welkom geniet dit hier

Re: Nuweling

Posted: Wed Sep 05, 2012 6:20 pm
by Ferdi
Baie Welkom Andre

Jy gaan dit baie geniet hier.

Groete

Ferdi

Re: Nuweling

Posted: Wed Sep 26, 2012 7:03 pm
by Johan Reyneke
Baie welkom by die forum

Jy gaan beslis baie inligting hier kan kry, en ja dit word verslawend as mens nie oppas nie.

Geniet dit hier saam met die res van ons

Groete