Thanks for the replies.
Die Leupold 1,5-5x20 en die Z6 1-6x24 is nie op die lys nie, want ek hou nie van so 'n klein objective lens nie. Ek skiet baie gereeld Bosvarke, en dis hoekom ek tenminste iets met x40/42 soek. Ek het beter scopes vir Bosvarke, maar dit is soms lekker om met 'n groot geweer te skiet, en ek het nie lus om scopes te ruil. Ek is ook 'n fan van higher magnification, en ek hou daarvan om te sien waar ek 'n Bok skiet, selfs op 50m. Ek weet Magnum etc etc vertel ons, dat 'n 4x of 'n 6x goed genoeg is, maar persoonlik skiet ek al die wild op 9x, 10, of 12x (Hang af van die Scope) en as ek die scope op 4x het, voel ek, dat ek nie so presies kan mik nie. Maar 6x is goed genoeg op so 'n groot geweer en met 'n goeie scope soos Swarovski Z6 is 6x seker beter as 'n Leupold op 9x magnifikasie, dis net die x24 wat ek nie van hou nie. Die 1-6x24 is 'n goeie scope, maar as ek die Z6 sal koop, sal dit 'n 1.7-10x42 wees - vir my die perfekte scope - net R10K te veel
'n Ander opsie wat ek oorweeg het, is om 'n tweede handse 1,5-6x42 te kry, Zeiss, S&B, Swarovski etc, enigste probleem is, dat hulle nie baie beskikbaar is nie, en manne dink daar staan Zeiss op die scope, kyk na prys van 'n NUWE een met NUWE tegnologie, en dink hulle verkoop die selfde ding, so hulle is maar redelik duur vir wat jy kry en in die algemeen is hulle eye relief net 80mm teenoor die 90mm in iets soos 'n Z3 3-10x42. Vir my is die Z3 3-10x42 die een wat my oog vang, maar die enigste probleem is dat die laagste vergroting 3x is, nie 1,7 soos sy grooter boetie die Z6.
Nog 'n ding wat ek nie voorheens gese het, al my scopes draai die magnifikasie in die selfde rigting, ie om van 3x to 10x te beweeg draai jy anti clockwise, die Leupold en ander amerikaanse scopes draai jy clockwise. Ek het al drie keer dit verkeerd gekry met 'n Leupold en met 'n Zeiss Duralyt toe ek met 'n maat se geweer gejag het, en dis hoekom ek eintlik die selfde system wil he.
So as iemand miskien weet van 'n 1,5-6x42 Zeiss, Swarovski of S&B, laat weet asseblief, of 'n 1,7-10x42 Z6
Nogmals dankie vir die replies. Goed om te weet dat die VX3 was nie so goed nie soos verwag.
Jammer vir die Afrikaans, dis my vierde taal en skryf dit nie gereeld nie.
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."