Page 1 of 1

Tammeraai

Posted: Fri Aug 31, 2012 1:10 pm
by Tammeraai
More aan almal.

Woon in Richardsbaai maar werk Afrika vol. Jag soveel as moontlik wanneer ek tuis is, maar moet eerlik se ek is meer n biltong jagter as enige iets anders. Herlaai self en skiet met Lee Enfield .303, Claw 180g, met 40g S335.

Groete

Re: Tammeraai

Posted: Fri Aug 31, 2012 1:25 pm
by matewis
Welkom Tammeraai,

Geniet dit hier en sien uit om beter te leer ken.

Groete

Re: Tammeraai

Posted: Fri Aug 31, 2012 1:41 pm
by FHM
Hartlik welkom Tammeraai.
Sien uit na jou deelname.

Re: Tammeraai

Posted: Fri Aug 31, 2012 1:43 pm
by Pitbull
Welkom Tammeraai

Geniet die Forum,

Groete
Henno

Re: Tammeraai

Posted: Fri Aug 31, 2012 2:08 pm
by Francois Marais
Tammeraai

Welkom, hoop jy like.......

Mooi loop
Francois

Re: Tammeraai

Posted: Mon Sep 03, 2012 10:18 pm
by theedge
Baie welkom bly om kennis te maak

Re: Tammeraai

Posted: Tue Sep 04, 2012 8:20 am
by Andre CZ
Welkom en genietĀ  ;D

Andr

Re: Tammeraai

Posted: Tue Sep 04, 2012 8:23 am
by Cz_apie
Welkom Tammeraai, geniet die forumĀ  :)

Re: Tammeraai

Posted: Wed Sep 05, 2012 1:32 pm
by Vlakvark
Welkom hier geniet dit

Re: Tammeraai

Posted: Wed Sep 05, 2012 6:21 pm
by Ferdi
Baie Welkom Tammeraai

Jy gaan dit baie geniet hier.

Groete

Ferdi

Re: Tammeraai

Posted: Wed Sep 26, 2012 7:04 pm
by Johan Reyneke
Baie welkom by die forum

Jy gaan beslis baie inligting hier kan kry, en ja dit word verslawend as mens nie oppas nie.

Geniet dit hier saam met die res van ons

Groete