Page 1 of 1

Pearston 2012 22-26 Aug

Posted: Wed Aug 29, 2012 11:07 am
by Arnold van Wyk
Manne, ek sal later mooi storie skryf, net n klein voorgereg. Die jag was laas week, en weer dankie aan Petrie vir ons keppe.
Die laaste foto is net om te wys ek is nie so dik soos almal s? nie.

Re: Pearston 21012

Posted: Wed Aug 29, 2012 11:11 am
by GreyGhostGear
Arnoldus..nooi my vir koffie dan wys ek jou gou die Photobucket ;D ;D
[img width=560 height=374]http://i1068.photobucket.com/albums/u45 ... ston51.jpg[/img]

Re: Pearston 2012 22-26 Aug

Posted: Wed Aug 29, 2012 11:18 am
by GreyGhostGear
Mooi bulle Arnold,
[img width=560 height=353]http://i1068.photobucket.com/albums/u45 ... rston2.jpg[/img]

Re: Pearston 2012 22-26 Aug

Posted: Thu Aug 30, 2012 9:04 am
by Rooies
Arnold

Ek sien oom Willie was ook by, gaan nou n lyn slaan baai toe, wil net hoor of my uitnodiging weg geraak het. >:(
Mooi bulle daai van Charl en Louis.


carel

Re: Pearston 2012 22-26 Aug

Posted: Thu Aug 30, 2012 9:08 am
by matewis
Julle het ges? maar daai bulle is mooi! Veral regterkant, ek is mal oor so donker meneer.

Op my 2013 lysie.