Page 1 of 1

Besige naweek

Posted: Mon Aug 27, 2012 4:50 pm
by Hugo
Ons het die naweek n goeie groep gehad, ons het 1xrooihartbees, 1x bwb, 4 rooibok ooie, n rooibokram en drie blesbokke geskiet tussen 4 manne,

Hiers so paar fotos, nie almal nie, net n paar,






[img width=560 height=448]http://i262.photobucket.com/albums/ii11 ... 99867E.jpg[/img]

[img width=560 height=334]http://i262.photobucket.com/albums/ii11 ... 8C41F7.jpg[/img]

[img width=560 height=347]http://i262.photobucket.com/albums/ii11 ... C24E6A.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i262.photobucket.com/albums/ii11 ... 1EADF3.jpg[/img]

Re: Besige naweek

Posted: Mon Aug 27, 2012 4:56 pm
by FCLoretz
HUGO daai is 'n baie baie mooi BWB, Het jy horings gemeet?

Re: Besige naweek

Posted: Mon Aug 27, 2012 6:33 pm
by Hugo
Ongelukkig het ek nie gemeet nie, maar hy was in die orde van 26"

Re: Besige naweek

Posted: Mon Aug 27, 2012 8:29 pm
by Marc
Mooi man

Julle was omtrent bedrywig gewees  8) Mooi BWB daai  8)

Mooiloop
Marc

Re: Besige naweek

Posted: Mon Aug 27, 2012 9:50 pm
by JPS
Hugo,
Mooi bokke wat daar by julle gejag is.

Vragie: Is daardie rooibok ooi met 'n nekskoot geskiet met boog?

Groete
JP

Re: Besige naweek

Posted: Mon Aug 27, 2012 10:00 pm
by Herman Venter
Baie netjies!!

JPS,
Ek het daardie selfde ding gewonder?

Groete
Herman

Re: Besige naweek

Posted: Tue Aug 28, 2012 8:26 am
by Hugo
Sys kwart weg geskiet met die pyl wat tussen die bene uitgekom het, daaimloed is maar seker saam die ander 2 op die bakkie le.

Re: Besige naweek

Posted: Tue Aug 28, 2012 11:51 am
by Hugo
FCLoretz wrote: Henco daai is 'n baie baie mooi BWB, Het jy horings gemeet?
Henco, Hugo...

Patato, Tamato...

Re: Besige naweek

Posted: Tue Aug 28, 2012 11:57 am
by FCLoretz
Hugo wrote:
FCLoretz wrote: HUGO daai is 'n baie baie mooi BWB, Het jy horings gemeet?
Henco, Hugo...

Patato, Tamato...
Ek maak baie typos!

There I Fixed it!!  ;D

Re: Besige naweek

Posted: Tue Aug 28, 2012 12:06 pm
by Geno
Jissie Hanno, dis mooi geskiet hoor!

Re: Besige naweek

Posted: Tue Aug 28, 2012 12:20 pm
by Hugo
Geno wrote: Jissie Hanno, dis mooi geskiet hoor!
I am surrounded by idiots...