22.250 hulp

Post Reply
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

22.250 hulp

Post by Smirre »

More
Na 3jaar en nege maande is my 22.250 "appoooooved"

Wil laai met S345 enige ander voorstelle?
55g Blitzking of 55g Vmax ? op my 223 werk die Blitzking GLAD nie
Hoeveel jump vir 'n begin?

Yippeeeeee!!!
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: 22.250 hulp

Post by Wielie Waps »

Smirre

S345 ?
Ek laai tans S341 = 37.5GR voor 55gr nosler bal tips seating depth 64mm.
Het altyd S335 gelaai 33.5gr voor 55gr hornady vmax'e seating depth 62.5mm.
Hoop dit help
Geroer-nie geskud nie
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: 22.250 hulp

Post by Smirre »

willie
sorry 341
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: 22.250 hulp

Post by Izak H »

Smirre

Probeer gerus ook 60gr punte, hulle is nie so sensitief vir wind nie.

Groete
Izak H
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: 22.250 hulp

Post by Smirre »

Izak
Wie maak die 60g punte?
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: 22.250 hulp

Post by Ponkie »

Smirre

34.5gr S335 met 'n Nosler Bat tip @ 3720ft/s. TPL van 64mm.


Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Erni
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Sat May 05, 2012 9:45 am

Re: 22.250 hulp

Post by Erni »

Smirre

Lapua doppe
55 V-max/55 Nosler BT (skiet op dieselfde plek in my geweer)
33.5gr S335
0.3mm van die lands

Groete
Erni
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: 22.250 hulp

Post by Izak H »

Smirre

Ek het 60gr Hornady V-Max punte, ek weet nie van ander soorte nie, ek hou maar van V-Maxe.

Izak H
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 22.250 hulp

Post by tripodmvr »

Berger, Hornady, Nosler en Sierra maak almal 'n 60gr koe?l.

Gaan loer by die Quick Load post onder herlaai. As jy jou geweer se gegewens verskaf kan jy vinnig op die regte spoor kom met ladings. Dit sal jou baie tyd en geld spaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: 22.250 hulp

Post by Smirre »

More
dankie vir die raad en les oor korrekte terme!!!
sal met die 335 kruit laai en maar speel met die 55g of 60g goed voor in die dop

smirre
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: 22.250 hulp

Post by erx »

Hi manne, my 22-250 het lank met foutiewe scope gestaan, maar het onlangs nuwe scope opgesit.
Die geweer is 'n standaard Ruger No1
Ek het op die stadium 55grien Sierra Game kings in lood punt en FMJ tot my beskikking.
Ek het S341 asook S335 en gebruik CCI200 primers.
Verskeidenheid doppe, Winchester, Norma, Sako en Remington.

Enige begin ladingsraad sal wardeer word.

Groete
erx
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: 22.250 hulp

Post by Smirre »

More
DANKIE vir julle hulp

S335.... 34.5g... 55gVmax 64mm
skiet baie lekker en die groep lyk reg

Gaan vandag die bulkpack z of x max Koeels koop en probeer. Hornady maak dit
Dit is die met die groen puntjie en kom in pakke van 500. Het iemand hulle al probeer?
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 22.250 hulp

Post by Geno »

Z-Max is dieselfde as V-Max, net die punt se kleur wat verskil.
Goed, beter, 6millimeter!
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: 22.250 hulp

Post by Smirre »

Tnx Geno
Die Zmax is amper R1 goedkoper as die Vmax
Sal maar aanskaf!!

Geluk met jou 204 en lekkkkkkker speel
Erni
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Sat May 05, 2012 9:45 am

Re: 22.250 hulp

Post by Erni »

Smirre

Waar kry jy die bulkpacks in die hande? Laat weet hoe hulle werk!!
Groete
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 22.250 hulp

Post by tripodmvr »

Erni wrote: Smirre

Waar kry jy die bulkpacks in die hande? Laat weet hoe hulle werk!!
Groete
Gaan loer op S&O se webtuiste. Ek dink Zimbi bied ook sulke aanbiedings van 500 of meer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Ponkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 949
Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm

Re: 22.250 hulp

Post by Ponkie »

Smirre

Al waar die Z-max van die V-max effens verskil is by die swaarder punte soos 50/55gr kom die Z-max nie uit met 'n boattail nie, waar die V-max wel een het. Kleeeein verskilletjie dan in die BC, verder dan basies presies diesele punt teen 'n baie goedkoper prys.

Groetnis
Ponkie
22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: 22.250 hulp

Post by Smirre »

More
Het die goed wat voor in die dop is by Gerrie Coetzee in bfn gekoop
R965 vir 500. Hulle is verpak in 5x100

Gister geskiet en heel tevrede, die groep tussen die V en Z max is eenders
Moet se ek hou nie baie van die neongreon kleur nie!!!!
Smirre
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: 22.250 hulp

Post by Arno Pienaar »

Ek gebruik 60 gr Vmax'e op my 22-250 , en hy werk bitter lekker hy dra vir my beter as 55 gr's en die wind vat hom ook minder.
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Erni
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Sat May 05, 2012 9:45 am

Re: 22.250 hulp

Post by Erni »

Arno

Watter twist het jou geweer ? Sal die 60gr mooi groep in 'n standaard 1:14 loop?
User avatar
Arno Pienaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 280
Joined: Sat Oct 15, 2011 9:37 pm

Re: 22.250 hulp

Post by Arno Pienaar »

Erni , eks nie seker wat se twist het hy nie , maar ek gooi lekker met hom.
Arno Pienaar
Edenburg
Suid-Vrystaat
Post Reply