Page 1 of 1

Geblikte leeujag

Posted: Wed Aug 22, 2012 7:31 pm
by tripodmvr
Sien op die nuus dat die' onderwerp nou weer na vore kom. Ek kan verstaan dat die jag van geteelde leeus die wilde leeus beskerm. Wonder net hoe die' stories altyd uitlek.

Re: Geblikte leeujag

Posted: Thu Aug 23, 2012 6:46 am
by 22-250 Sniper
Soos met alles in die lewe is daar mense wat dit hulle dag taak maak om in te meng waar hulle nie hoort nie.