Dag daar,
Soe bietjie meer in ligting rondom die Zombie Max koe?ls.
Ek hoor baie van hulle en het so bietjie op die net gekyk maar kry nie veel inligting nie. Sien die pryse lyk nie sleg nie. Wil die 55gr graag probeer uit my .223 Howa.
Het iemand al met hulle geskiet?
Sal hulle werk vir jakkie skiet?
Kan n man n springbok op sy kop skiet met hulle?
Is dit n varmint koe?l?
Laat weet bietjie asb.
Dankie
Mooi loop
Hornady Zombie Max koe?ls
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Hornady Zombie Max koe?ls
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
