Hi manne ek sien die punt is al 'n geruime tyd in die VSA beskikbaar, weet een van julle of hy al hier in die Republiek geland het?
Ek sal dit graag wil gebruik in 243.
http://www.nosler.com/Bullets/Accubond.aspx
Groete
6mm Nosler 90gr Accubond
- Leroi
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Jun 11, 2012 6:59 am
6mm Nosler 90gr Accubond
243 Win Remington 700 SPS DM 30-06 SPRG CZ550 222 Rem Savage Mod 3407mm Rem Mag Howa 1500 22LR Savage Mod II
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6mm Nosler 90gr Accubond
Sien by S&O dat hulle ook nie soiets in voorraad het nie. Die Hornady Interbond 85gr is wel beskikbaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: 6mm Nosler 90gr Accubond
Ek het so paar weke terug navraag gedoen by oom Hendrik van S&O en hul het gese dat daar met dievolgende batch 90gr accubonds gaan kom. Die batch sou rondom die 20ste September gekom het, maar ek het laasweek weer navraag gedoen en daar is nog geen 90gr accubonds in voorraad nie.
Ek glo ook dit sal die ideale jagkoeel wees vir my omstandigehede en sal ook mooi loop saam met die BT's
Is daar nie van die manne wat kan inbring nie?
Ek glo ook dit sal die ideale jagkoeel wees vir my omstandigehede en sal ook mooi loop saam met die BT's
Is daar nie van die manne wat kan inbring nie?

