Page 1 of 1
Hey Manne.
Posted: Mon Aug 20, 2012 7:40 am
by nicsavage
Hello julle. Ek is so bly ons het sulke forums waar ons, ons passie vir jag, gewere ens. met mekaar kan deel.
Groetnis.

Re: Hey Manne.
Posted: Mon Aug 20, 2012 8:47 am
by DWB
Welkom!!!
Re: Hey Manne.
Posted: Mon Aug 20, 2012 8:53 am
by Pitbull
Baie Welkom Nicsavage,
Geniet dit ons leer baie.
Mooi dag,
Henno
Re: Hey Manne.
Posted: Mon Aug 20, 2012 9:16 am
by FHM
Dagse Nic en welkom hier by ons jagbende.

Sien uit na jou deelname en ervarings deel.
Re: Hey Manne.
Posted: Mon Aug 20, 2012 1:15 pm
by johann
nicsavage baie welkom op die forum! Geniet dit, dit is pret,
Groete Johann
Re: Hey Manne.
Posted: Tue Aug 21, 2012 11:27 am
by Cz_apie
Welkom by die forum Nicsavage,
Re: Hey Manne.
Posted: Tue Aug 21, 2012 7:55 pm
by theedge
Hi en baie welkom - bly om kennis te maak
Re: Hey Manne.
Posted: Fri Aug 24, 2012 9:11 pm
by Johan Reyneke
Baie Welkom en geniet die forum saam met ons