Page 1 of 1
Boertjie
Posted: Sun Aug 19, 2012 1:52 pm
by sakkievanheerden
Manne het ou Bok alweer vir Boertjie ontvoer want hy antwoord alweer nie sy telefoon of sms nie.
Boertjie kom in.
Groete
Sakkie van Heerden
Re: Boertjie
Posted: Mon Aug 20, 2012 9:12 am
by BLOK
Oom Sakkie
Ek dink nie die keer is dit Bok nie. Iets gehoor van n boerkie moet kakie klere dra anders is hy nie n boerkie nie, so ek wonder is Boerkie nie op die inkopie tog nie. hahaha
Re: Boertjie
Posted: Tue Aug 21, 2012 1:05 pm
by Louis102
Ek reken Boertjie is vir eers gatvol vir sy maatjies. Die ou is darem te veel gemors daar op Mooihuil! Dat 'n man nou moet wegkruip en amper verkluim omdat hy bang is vir sy maters, is mos ook nie reg nie! Hoop nie ons het hom lewendig verloor nie, dalk is hy net toegegooi onder die jakkalse, dis mos nou die begin van sy oestyd. Stuur maar die oortollige jakkalsfooie aan ou Boera, ek kan doen met so finansie?le hupstootjie.