Armtec kolwe
Posted: Sat Aug 18, 2012 1:29 pm
My 375 H&H se kolf was n standaard kolf wat die ou wat hom oorspronlik laat bou het op gesit.
My pa het die geweer by n veiling gekoop n klompie jare terug. Die geweer het bitter min gewerk totdat ek my lisensie vir hom gekry het.
Na laas jaar se eerste Safari en Outdoor DG shoot kom ek agter iets is nie lekker met die kolf nie. Die loop stamp teen die front end as ek hom met die hand teen die recoil pad stamp.
Vat toe die geweer vir Truvelo om uit te sort maar na n klomp maande se wag drop hulle my en laat weet ek moet my geweer kom haal hulle werk glad nie meer aan gewere nie behalwe om nuwe gewere te bou.
Ek vat toe ek weer kaans kry die geweer vir Tinus by Formalito en hy bevestig dat die kolf n Armtec kolf is en sommer vinnig sien hy die aluminium blokkie waar die aksie vas kom voor die magasyn kas is gekraak.
Ek bel toe vir Daleen by Armtec en verduidelik vir haar die storie.
Daleen het my gehelp toe ek my 500 Jeff se Armtec kolf ook laat bou het.
Ek reel toe dat ek die geweer deur stuur na Armtec toe.
Binne twee weke is die werk gedoen en my geweer terug.
Die aluminium blokkie is uit gehaal, oor gebou, aksie gebed en loop gefree float, kolf versterk langs die aksie met nog veselglas, kolf af geskuur en oor geverf (groen met swart spikkels)
Die koste beloop net oor n R1000 wat ek dink heel billik is.
Die geweer lyk nou so
[img width=560 height=180]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 033b88.jpg[/img]
Die proof in die puding is in the eating...
Op 80m skiet die geweer 250gr Barnes TTSX'e so
[img width=305 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 71cafe.jpg[/img]
Ek is baie beindruk met Armtec se kolwe, flinke diens en vakmanskap...
Ek begin al klaar dink om n taktiese kolf vir die 30 06 te laat bou sodra daar n paar los $$$ is...