Page 1 of 1

270 win met s361

Posted: Sat Aug 18, 2012 1:08 pm
by Fanie Nel
Goeie dag almal
Jul kan my nie dalk help met QL lading vir my 270win

Doppe: Winshester
Loop lente: 26 duim 5 groewe
koeel: nosler 130gr BT
Dop water kapasiteit: 68.4gr
Kruit:s361
Totale patroon lente: 85.5 mm
primer: federal 215

Dankie
Groete Fanie

Re: 270 win met s361

Posted: Sat Aug 18, 2012 2:04 pm
by tripodmvr
S361 - spoed 3080 en begin by 57gr

Re: 270 win met s361

Posted: Sat Aug 18, 2012 2:09 pm
by Fanie Nel
Dankie oom