Page 1 of 1

Hallo Almal

Posted: Sat Aug 18, 2012 8:53 am
by Rudo
My naam is Rudolf, Bly in die beste plek in SA, KZN (Jag,See,4x4,Altyd Sonskyn,SHARKS) Empangeni.Weet nog nie mooi hoe die goeters (Forums) werk nie, maar gaan leer. Ek jag gereeld, en as die finansies nie dit toelaat nie, gaan ek net saam.Geniet die buite lewe, kamp, Mozambique, Wildtuin, vleisbraai ;D Gaan baie dinge leer saam julle.

Re: Hallo Almal

Posted: Sat Aug 18, 2012 10:12 am
by BoogJagter111p
Welkom Rudolf, jy sal sommer vinnig leer!! ;D

Groete

Re: Hallo Almal

Posted: Sat Aug 18, 2012 10:29 am
by Herman Venter
Rudolf,
Baie welkom! Jy sal sommer vinnig leer hoe al die dinge werk! Hierdie forum byt soos n gogga, en as hy jou eers het los hy nie maklik nie!!

Groete
Herman

Re: Hallo Almal

Posted: Sat Aug 18, 2012 10:35 am
by Marc
Baie welkom Rudolf,

Moenie roes vergeet nie  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Glo jy gaan dit geniet dit hier saam ons  ;)

Groetnis
Marc

Re: Hallo Almal

Posted: Sat Aug 18, 2012 1:55 pm
by stan man
daar is net een reel vir my as ek kus toe gaan. ek gaan nie in die see in nie,en die haaie bly uit die kroeg.

baie welkom

Re: Hallo Almal

Posted: Sat Aug 18, 2012 3:53 pm
by Jacquesb
Welkom Vriend,
Lekker kuier hier by die elektroniese kampvuur!
Groete
Jacques

Re: Hallo Almal

Posted: Sun Aug 19, 2012 12:45 pm
by Pitbull
Welkom

Geniet dit hier en ja ons leer almal so saam,saam.

Groete

Henno

Re: Hallo Almal

Posted: Tue Aug 21, 2012 7:56 pm
by theedge
Hi en baie welkom - bly om kennis te maak

Re: Hallo Almal

Posted: Wed Aug 22, 2012 8:16 am
by Cz_apie
Welkom Rudolf  :)

Re: Hallo Almal

Posted: Wed Aug 22, 2012 8:44 am
by James Wilson
Marc wrote: Baie welokm Rudolf,

Moenie roes vergeet nie  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Glo jy gaan dit geniet dit hier saam ons  ;)

Groetnis
Marc
spring jy my voor. ;)

welkom nogmaals

Re: Hallo Almal

Posted: Fri Aug 24, 2012 9:12 pm
by Johan Reyneke
Baie Welkom en geniet die forum saam met ons